Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jansen 'skaam' vir SA

2013-01-21 09:29
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Prof. Jonathan Jansen, kanselier van die Universiteit van die Vrystaat, het aan eerstejaarstudente gesê hy is skaam vir Suid-Afrika, het Beeld Maandag berig.

“Ek is skaam vir Suid-Afrika. Dit is ‘n absolute skande dat jy matriek met ‘n slaagsyfer van 30% kan deurkom. [Die minister van onderwys, Angie] Motshekga, maak ‘n reuse-fout deur te spog oor die matriek-slaagsyfer. Dit is ‘n absolute skande,” het Jansen gesê.

Hy het studente gewaarsku om hom nie te nader met “hartseer stories en verskonings soos liefdesprobleme” nie, aangesien hulle hul tyd sal mors.

“Ek maak altyd tyd vir studente, maar voordat jy ‘n afspraak maak, kyk my sekretaresse na jou akademiese rekord. As jy ‘n vak gedruip het, gaan ek nie my tyd met jou mors nie,” het hy aan 4 000 eerstejaarstudente gesê.

Jansen het gesê hierdie jaar se eerstejaarstudente is die slimste in die universiteit se geskiedenis van 109 jaar.

“Julle is almal my kinders en ouers moet streng wees. As jy ‘n klip optel en dit op kampus gooi, sal ek jou skors. As jy iemand slaan, sal ek jou skors. As jy kwaad is, sal ek jou skors. As jy ‘n vrou sonder respek hanteer, sal ek jou skors,” het hy gewaarsku.

“Jy kan arm wees, maar jy kan ordentlik optree, het my ma altyd gesê.”

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
47 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Tertia Rossouw Möller sê... e-Muti Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.