Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jagter kry R50 milj. ná inhegtenisneming

2013-02-18 11:21
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Pretoriase hooggeregshof het R50 miljoen aan 'n professionele jagter toegeken nadat hy verkeerdelik in hegtenis geneem is, het The Star Maandag berig.

Jaco Scott kon weens sy inhegtenisneming nie voortgaan met 'n geskeduleerde olifantjag nie.

Scott is R75 000 in skadevergoeding toegeken vir sy inhegtenisneming en aanhouding en R577 610 wat hy aan 'n Amerikaanse entiteit, Field and Stream, betaal het om jagters van die Verenigde State te werf vir jagekspedisies.

Die hof het ook R49,2 miljoen aan sy maatskappy, Scotto, toegeken vir die verlies van inkomste oor die volgende 25 jaar omdat Field and Stream besluit het om nooit weer van Scott se dienste gebruik te maak nie.

Die koerant het verder berig dat die jagparty op 10 Junie 2004 in Suid-Afrika aangekom het ná 'n ooreekoms tussen Scotto en Field and Stream.

Scott is 'n dag voor die jagekspedisie, wat in Zimbabwe sou plaasvind, in verband met 'n onverwante voorval in hegtenis geneem. Die berig het nie gesê hoekom hy in hegtenis geneem is nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Elize Findt sê... Ek maak ten sterkste beswaar oor die feit dat jy haatspraak en die VADER in een kommentaar kan gebruik. Hoe weet jy wat die Here vir hom beplan het? Jy laat dit klink of jy 'n christen is. Hou dit so en vermy kommentaar soos dié waaraan jy jou hier skuldig maak. Christene is mos veronderstel om volgens die bybel te lewe, m.a.w. jy moet jou naaste liefhê, vergewe en vergeet. Wat my betref kan jy nie 'n christen wees nie. Jy maak my siek. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.