Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Jackson Mthembu is 'n 'dronkaard' – EV

2012-09-27 18:08
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, was “dronk” toe hy die geskorste leier van die ANC-jeugliga, Julius Malema, gekritiseer het, het die Ekonomiese Vryheidsvegters (EV) Donderdag gesê.

“Die dronkaard het so ver gegaan om pres, Julius Malema ‘n ‘bedreiging en ‘n monster’ te noem op ‘n baie kinderagtige en aangeklamde wyse,” het die EV in ‘n verklaring gesê.

Mthembu het Malema Maandag in ‘n onderhoud op die TV-kanaal eNCA beledig.

“Kan jy jouself indink as Julius Malema ooit president van die land word. O, liewe Heer, mag daardie dag nooit in ons of ons kinders se leeftyd gebeur nie,” het Mthembu aan die nuuskanaal gesê.

Die EV het Mthembu daarvan beskuldig dat hy Malema kritiseer om ‘n sameswering teen die geskorste jeugleier, wat deur pres. Jacob Zuma gelei word, weg te steek.

“Die dronkaard het op ‘n swak wyse probeer om die realiteit te ontken dat Jacob Zuma agter die staat se pogings is om pres. Julius Malema in hegtenis te neem in ‘n poging om politieke verdeeldheid te onderdruk,” het die organisasie gesê.

Mthembu is in 2010 in Kaapstad vir dronkbestuur in hegtenis geneem. Hy het skuld erken in die Wynberg-landdroshof en is ‘n boete van R12 000 opgelê.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Salie Weerie sê... Dit was toe op die hoek van derde straat en derde laan Stinkwetter van onder. Dag seg matrone Netta. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:13 AM
    Road name: R55 Southbound
    HEAVY DELAYS through Crowthorne / Kyalami due to police operations - use alternative routes
  • Wednesday Randburg - 09:13 AM
    Road name: N1 Northbound
    ACCIDENT between Malibonbgwe Drive and William Nicol Drive exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.