‘JZ het niks om weg te steek'

2010-03-09 07:26
Tweets Share Share line Print

Lizel Steenkamp

Kaapstad. – Pres. Jacob Zuma het niks om weg te steek nie.

Dit is hoekom die presidensie nie die bohaai rondom Zuma se klaarblyklike weiering om sy belange ingevolge wetgewing te verklaar, begryp nie.

“Dis nie asof die Sunday Independent die president uitgevang het nie. Ons het dit openlik erken en gesê wat die redes daarvoor is,” het Vincent Magwenya, Zuma se woordvoerder, gister aangevoer.

“Daar is geen rede om op en af te spring en goedkoop politieke punte daaruit te wil wen nie.”

Die Sunday Independent het eergister berig Zuma het byna ’n jaar ná sy inhuldiging steeds nie sy belange verklaar nie.

Die Wet op die Etiek van Lede van die Uitvoerende Gesag van 1998 vereis dat lede van die kabinet, onder wie die president en adjunkministers, premiers en LUR’e, hul belange binne 60 dae ná hul aanstelling moet verklaar.

Die DA het gistermiddag ’n amptelike versoek aan adv. Thulisile Madonsela, openbare beskermer, gestuur om Zuma te ondersoek.

“Selfs al verklaar die president sy belange binne die volgende week, het hy steeds die wet oortree deur eers tien maande te wag,” het Athol Trollip van die DA gister gesê.

- Beeld
 

Lees meer oor: jacob zuma

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Dawid sê... Stem met jou saam behalwe die deel oor die koeie! Koeie is herkouers en my ondervinding is die lot is nie herkouers nie,wil net nog meer hê! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

RunX 140 RT 5-dr MY05
2005
R 105,995.00

CHEVROLET

Utility 1.4 Base MY12 PU
2012
R 123,120.00

VOLKSWAGEN

Polo 1.4 Trendline 5-dr MY05
2007
R 109,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.