Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Inwoners sit dwelm-wenke in kerk se kollektebord

2012-12-10 12:12
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Vreesbevange inwoners van ’n dwelm-geteisterde buurt het met ‘n blink plan vorendag gekom om inligting oor dwelmhandelaars aan die polisie verskaf; deur hul anonieme wenke in hul kerk se kollektebordjie te sit.

“Jy kan nêrens in Wentworth [‘n buurt in Durban] gaan sonder om dwelmhandel en -verslawing teë te kom nie,” het eerw. Cierigh Samaai van die Inter-church Social Action Alliance Campaign (Isaac) aan Beeld gesê.

Kerke en die sambreelliggaam Communities Building Credible Ownership (CBCO) het dié inisiatief in samewerking met kol. Deon Singh, nuwe bevelvoerder van die Wentworth-polisiekantoor, van stapel gestuur.

Volgens Samaai is ’n standaardvorm ontwerp waarop mense inligting kan invul en dit dan in ’n koevertjie kan sit wat nes dié vir kerkgangers se tiendes lyk sodat niemand sal weet dat hulle inligting oor dwelmhandel verskaf het nie. Dié inligting word dan aan die polisie oorhandig.

“Die dwelmprobleem in die buurt is só erg dat mense volgens een polisielid selfs van Newcastle kom om dwelms te koop.”

Die dagblad berig die dwelmhandelaars betaal mense se huur en hul kinders se skoolgeld. In ruil daarvoor word die woonstelle gebruik om dwelms te berg of van te verkoop.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: wentworth  |  dwelms
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
7 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Jurie Vermeulen sê... Hulle moet kom besoek aflê, sodat hulle kan sien hoe ons moet lewe om te probeer om nie n slagoffer te word van misdaad nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Midrand - 09:57 AM
    Road name: R55 Southbound
    DELAYS can be expected approaching Allandale Road
  • Wednesday Benoni - 09:51 AM
    Road name: Tom Jones Street Southbound
    SLOW TRAFFIC through central Benoni
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.