Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Inwoners oorval polisie 'om bende te beskerm'

2012-12-10 13:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Twee polisiebeamptes is beseer nadat hulle ‘n oproep oor ‘n skietery in Bishop Lavis op die Kaapse Vlakte opgevolg het, het die SAPD in ‘n verklaring gesê.

Luidens die verklaring is die polisielede Sondagaand omstreeks 17:00 in Kreefgat, Bishop Lavis, deur ‘n oproerige groep oorval toe hulle die voorval wou ondersoek.

Die groep het na bewering die polisievoertuig se vensters uitgeslaan en die lede aangerand terwyl hulle nog in die voertuig gesit het.

Lt.kol. André Traut sê die polisielede kon nie daarin slaag om die gemeenskapslede te ontwapen nie, en het 'n man, Jerome Brown (34), in die proses doodgeskiet.

Hy sê die polisie se onafhanklike ondersoek-direktoraat (Opod) sal die man se dood ondersoek.

Albei polisiebeamptes is in die hospitaal opgeneem, terwyl ander lede na die gebied ontbied is om orde te bewerkstellig.

Traut sê niemand is tot dusver in verband met die aanval op die polisiebeamptes in hegtenis geneem nie. Ondersoeke duur egter voort.

Volgens die polisiewoordvoerder het die gemeenskap die SAPD doelbewus geïntimideer om bendelede te beskerm.

Volg Nuus24 op Twitter

- Nuus24

Lees meer oor: dwelms  |  bendes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
13 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mariëtte M Steyn sê... Sjoe hierdie situasie kon rampspoedig uitgedraai het. Dankbaar niemand het seergekry nie. Jammer oor jou huisie Malie en dankie Rosie dat jy gehelp het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Kempton Park - 11:29 AM
    Road name: Plane Road Both Ways
    DELAYS between Kelvin Street and Pretoria Road
  • Thursday Randburg - 11:25 AM
    Road name: Malibongwe Drive Westbound
    SLOW TRAFFIC through Strijdompark
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.