Interdik teen stakers toegestaan

2011-08-18 17:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Interdik is aan die Stad Kaapstad toegestaan wat stakende munisipale werkers daarvan weerhoed om nie-stakende werknemers en werknemers in noodsaaklike dienste te intimideer, het die Stad Donderdag gesê.

Demetri Qually, lid van die burgemeesterskomitee vir korporatiewe dienste, het gesê die bevel is Woensdagoggend deur die arbeidshof toegestaan in verband met drie kwessies.

“Die eerste kwessie het verband gehou met die instruksie aan Samwu-lede om nie aan intimidasie of geweld deel te neem nie,” het hy gesê.

“Die tweede was dat werknemers in noodsaaklike dienste na hul poste moet terugkeer en die derde was dat Samwu-werkers gehoor moet gee aan die reëls van betogings en stakings.”

Honderde Samwu-lede het vroeër vandeesweek straatverkopers se goedere geplunder, plastiekdromme aan die brand gesteek en motorvensters gebreek in die Kaapse middestad.

Die staking, wat ‘n loonverhoging van 18 persent vir Samwu-lede eis, het Maandag begin. Die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Plaaslike Regerings (Salga) bied ses persent aan.

- Volg Nuus24 op Twitter



 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.