Idol se eks lewenslank tronk toe

2009-10-29 13:28
Tweets Share Share line Print

Chantelle Nicholas

Kaapstad – Cheslyn Williams, ekskêrel van die Idols-wenner Karin Kortjé is tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die gru-moord op Renate Kellerman (39), ‘n gastehuiseienaar.

Hy is ‘n verdere vyf jaar tronkstraf in die Bellville-streekhof opgelê op aanklag van diefstal en agt jaar vir poging tot verkragting.

Williams het saam met Kortjé en me. Jabu Mlotshwa, haar destydse bestuurder, in Kellerman se gastehuis in Durbanville gebly terwyl hulle op ’n promosietoer was.

Hy is in 2006 in hegtenis geneem en het skuld ontken op die moordklag. Williams wat geen berou getoon het vir die dade wat hy gedoen het nie, is glo ook deel van die 28's-bende.

Sy hofsaak is deur verskeie vertragingstruuks gekenmerk, en ook deur die feit dat hy al ‘n hele paar Regshulpraad prokureurs in die pad gesteek het, waaronder adv. Charles Simon, mnre. Siyaad Dollie, Schearlton Cloete en Henry Brundson.

Tydens een van sy verskynings is sy saak uitgestel omdat hy glo “’n innerlike wroeging” gehad het. Op ‘n ander geleentheid het hy versoek dat die saak na ‘n ander hof geskuif moet word.

Die saak het nou vir ongeveer drie jaar gesloer.

- Nuus24

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: cheslyn williams  |  misdaad  |  moord

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Briek sê... Besef ons dat hierdie Devon presies dieselfde persoon is as Blip, James Manyi en Legens ??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.