Identiteit van ontvoerde man geheim gehou

2011-11-26 19:49
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die identiteit van die Suid-Afrikaanse man wat in Timboektoe, Mali, ontvoer is, sal nie bekendgemaak word nie uit vrees dat dit tot sy nadeel kan strek.

Die departement van internasionale betrekkinge het Maandag bevestig dat 'n Suid-Afrikaner in Mali ontvoer is.

'n Suid-Afrikaanse span in die omgewing het die saak opgevolg, het Clayson Monyela, woordvoerder vir die departement, gesê.

Die familie van die 36-jarige man is egter versigtig om nie sy identiteit bekend te maak nie.

"Ons is aangesê om te probeer om sy naam uit die media te hou want dit kan die ontvoerders 'n kans gee om iets te doen," het die man se pa gesê.

Hy het gesê die ontvoerders het nog nie met die familie in verbinding getree om 'n losprys te eis nie.

"Ons het gehoor dat die families van die ander mans al gekontak is, maar daar was nog glad nie enige kontak met ons nie."

Hy het gesê sy seun wou terugkeer huis toe ná hy tyd oorsee deurgebring het.

"Hy was in die bankwese. Hierdie sou sy finale avontuur wees voor hy terugkom om hom by my en my onderneming aan te sluit."

Die nuusagentskap AP het vroeër Saterdag berig dat 'n groep gewapende mans 'n Duitser in die stad Timboektoe in Mali gedood en drie mans, waaronder 'n Suid-Afrikaner, 'n Sweed en 'n Nederlander, gyselaar geneem het.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: timboektoe  |  mali  |  misdaad  |  ontvoerings

Lewer kommentaar op hierdie artikel
1 reaksie
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Business Analyst

South Africa. Johannesburg
Hire Resolve
R30000 - R40000

SAP Analyst – Automotive Industry

South Africa. Port Elizabeth
Hire Resolve
R300000 - R420000

Network Engineer (CCNP and CCSP)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.