IVP: Malema is ‘n fabrieksfout

2010-05-24 15:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - Die president van die ANC-jeugliga (ANCYL), Julius Malema, is "die enigste fabrieksfout onder ons," het die IVP-jeugbrigade Maandag gesê.

“Die jeugbrigade is bewus van Malema se kommentaar oor die IVP en sy president, Mangosuthu Buthelezi, die afgelope naweek,” het Pat Lebenya-Ntanzi, voorsitter, gesê.

“Ons is regtig bly dat Malema van sy tyd afgestaan het aan die IVP tydens ‘n ANCYL-kongres, maar ons wil hom net herinner dat hy niks meer is as ‘n swak gemanierde, bedorwe brokkie met verbale diarree nie.”

Hierdie kommentaar teen Malema kom nadat hy glo tydens die ANCYL se kongres in Durban gesê het dat die IVP gerus by die ANCYL kan leer om 'n suksesvolle kongres te hou.

Die ANCYL se kongres is egter geteister deur logistieke probleme en afgevaardigdes wat uitgestap het weens beweerde knoeiery met stemme.

Lees meer hier.

Volg Nuus24 op Twitter.


 
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: politiek  |  ivp  |  ancyl

Lewer kommentaar op hierdie artikel
23 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Briek sê... Besef ons dat hierdie Devon presies dieselfde persoon is as Blip, James Manyi en Legens ??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

K2 SAP FICO Consultant

South Africa. Durban
Hire Resolve
R250000 - R350000

Beauty Sales Consultants Wanted

Hyde Park, Sandton 2196, South Africa
UDM International (Pty) Ltd
R8000 - R26000

Manager Human Capital Tax (Expatriate tax)

Johannesburg, South Africa
Modis Professional Recruitment Services (Pty) Ltd
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.