Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

'IMF-lening moes eerder armoede verlig'

2012-06-21 07:30
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Nhlanhla Nene, adjunkminister van finansies, sê hy sal binnekort samesprekings voer met die drieparty-alliansievennote om die regering se besluit te verduidelik om $2 miljard tot die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) se krisis-fonds by te dra.

Dit volg nadat Cosatu voorgestel het dat die besluit herroep moet word.

Die vakbondfederasie sê die geld moet gebruik word om armoede te verlig en die land se ekonomie te herstruktureer, het RSG berig.

Die ANC het intussen die besluit verwelkom.

Die party sê Suid-Afrika het as deel van sowel die Verenigde Nasies as die G20, 'n plig om met die res van die wêreld saam te werk om 'n herhaling van die ekonomiese insinking van 2008 te voorkom, het die radiostasie berig.

Die ANC se jeugliga (ANCYL) het in sy reaksie gesê hy is geskok oor die regering se besluit.

Die jeugliga sê hy verwerp die stap in die sterkste moontlike taal, weens die werklikheid dat miljoene jongmense in Suid-Afrika werkloos is en gebuk gaan onder armoede en ekonomiese ongelykheid.

“Dit word in die sterkste terme verwerp weens die realiteit dat terwyl ons jeug-maand in Suid-Afrika vier, miljoene jong mense werkloos is en deur erge armoede en ekonomiese ongelykheid in die gesig gestaar word,” het die liga luidens Sapa in ‘n verklaring gesê.

Volg Nuus24 op Twitter     

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
34 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Seg Weer sê... Miskoek ek het nie geseg dit is hier die geval nie, ek het 'n stelling gemaak. As jy nie verstaan nie neuk van die forum af, dit is blankes wat hier praat en nie kerrie bekke nie. Mal Giel het jou mooi geleer hoe die duim bedryf werk. Haal net die ander duim ook uit jou hol dan kan jy meer gee. Opvoedingsvlak nie te goed in jou geval. Ook seker groot geword met ma lê dronk, pa sit in die tronk en buit speek die kindertjies kaal gatte rond. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 08:03 AM
    Road name: M7 Westbound
    STATIOANRY TRUCKS between the N2 Interchange and the Bellville Road bridge
  • Tuesday Durban - 08:02 AM
    Road name: N3 Eastbound
    ACCIDENT in the right lane near the Pavilion Shopping centre
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Lagoon Beach Hotel - Milnerton

Spend 3 nights and pay for 2 nights per person sharing for R2 863 at the Lagoon Beach Hotel - Milnerton. The special includes accommodation, return flights, car rental and local travel insurance.


Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U

Moenie hierdie ongelooflike aanbod mis van tot 30% afslag op speletjies en toebehore vir Wii U. Aanbod geldig vir solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Superslim, fantastiese kombuisware + ’n GRATIS kookboek!

Spandeer R200 of meer op Progressive-kombuisware en kry ’n GRATIS kopie van Masterchef South Africa se kookboek. Koop nou!

DVD’s van Top Gear – 2 vir R99

Kry 2 DVD’s van Top Gear vir R99 en versnel die toekoms in (of gaan terug in tyd) van die opwindende motorwêreld. Koop nou!

Tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com

Kry tot 60% afslag op gesogte items by kalahari.com. Buitelewe-produkte, gereedskap, bagasie, DVD’s en nog meer. Koop nou!

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag

Koop 3 boeke van Sylvia Day en kry 30% afslag. Boeke sluit in Sylvia Day se nuwe topverkopers Entwined with You, Reflected in You en nog veel meer. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.