Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hy betaal jóú om skoon te maak

2012-11-09 16:39
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – 'n Man van Port Elizabeth bied aan om vroue R150 te betaal om hulle huise vir hul skoon te maak, het The Times Vrydag berig.

"Dit was nog altyd my fetisj om huistake of skoonmaakwerk vir 'n vrou of 'n groep vroue te doen en soos 'n bediende behandel te word," het die 36-jarige man op voorwaarde van anonimiteit gesê.

In 'n advertensie op 'n webblad sê die man hy het nie 'n kriminele rekord nie en sal vir vroue van alle rasse, in alle gebiede werk en hulle tussen R100 en R150 betaal.

Die man het gesê hy is "onderdanig" en het die vervoerbedryf vaarwel toegeroep om 'n manlike oppasser te word.

Hy werk tans twee keer 'n week vir "Madam Thandile" in New Brighton.

Sy wou nie kommentaar lewer nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: kan jy glo?
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

elsabe.ferreira.3 sê... Winnie het nie geld om uitstaande skoolfonds te betaal, haar goedjies moet verkoop word om fondse bymekaar te kry om van te leef. Maar sy ry in 'n Audi met flitsende blou POLISIE-LIGTE??? Wie de hel is die vrou? Hoekom kuier sy so baie by haar eertydse man? Soek sy 'n porsie van die boedel? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Durban - 06:02 AM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Wednesday Mkuze - 05:31 AM
    Road name: N2
    ROADWORKS - stop go controls in operation between Mkuze and Hluhluwe
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.