Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Huweliksprobleme dalk motief vir Franschhoek-moord

2013-01-22 10:37
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Huweliksprobleme en 'n buite-egtelike verhouding was dalk die motief vir die moord op Chanel du Toit, wat twee jaar gelede op 'n wynlandgoed in Franschhoek vermoor is, berig Die Burger.

Só het die staat Maandag in ’n voorlopige opsomming van sy saak teen die slagoffer se man, Johan du Toit (29), in die streekhof aangevoer.

Chanel se lyk is die oggend van 7 Julie 2010 deur haar skoonma in haar huis op die Dieu Donné-wynlandgoed aangetref. Sy is verwurg.

Hulle was skaars ’n jaar getroud.

Johan du Toit het skuld ontken op ’n aanklag van moord, sowel as ’n alternatiewe aanklag van strafbare manslag.

Die staatsaanklaer, Chris Abrahams, het in die hof gesê die staat sal in die verhoor aanvoer dat ’n buite-egtelike verhouding in ’n rusie tussen die twee ontaard het en dat dit regstreeks tot Chanel se dood gelei het.

Die staat sal ook die uitslag van ’n lykskouing gebruik om te probeer bewys dat sy reeds dood was toe die beskuldigde die huis verlaat het, wat hom op die toneel plaas ten tyde van die moord.

William Booth, vir die verdediging, het gesê aangesien die hof nog geen bewyse gesien het nie, is dié opsomming irrelevant en ontken hy en sy kliënt alle aantygings.
      
– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: chanel du toit  |  moorde  |  hof  |  misdaad
VOLGENDE OP NUUS24X

FW vaar uit teen pessimiste

2013-05-21 18:52

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Cor Brent sê... Maka Drama Jy kry vandag die 1ste prys vir die idiotiese kommentaar van die jaar. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday North Riding - 19:05 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Witkoppen Road
  • Tuesday Bramley - 18:52 PM
    Road name: Corlett Drive
    TRAFFIC LIGHTS short-timing at M1 Highway
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

JAVA Developer

Sandton
Communicate Cape Town IT
Market Related

Business Analyst

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.