Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Humeure vlam op by sitting oor e-tolstelsel

2012-11-14 07:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Humeure het opgevlam by die eerste openbare sitting oor die e-tolstelsel, wat tot gevolg gehad het dat sommige deelnemers die saal in Kempton Park verlaat, berig RSG.

Die deelnemers sê hul menings word nie in ag geneem nie.

Amptenare van die departement van vervoer het dit duidelik gestel dat die eerste ronde sittings verband hou met tariewe en uitsluitings en nie die toekoms van die e-tolstelsel nie.

Sommige deelnemers het gesê die e-tolstelsel word op die publiek afgedwing en geëis dat 'n haalbare alternatief gevind moet word. Hulle het ook gesê die tariewe is onbekostigbaar.

Wayne Duvenhage, voorsitter van die Bondgenootskap teen Stedelike Tol, het gevra waarom die sittings in Kempton Park gehou is en nie in Soweto of aan die Wes-Rand nie.

Hy sê armes word geïgnoreer omdat slegs diegene naby die lughawe of Centurion of die noorde die sittings kan bywoon.
 
RSG

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: e-tolstelsel
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
17 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... regstelling ... buybull . Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 08:51 AM
    Road name: William Nicol Drive Southbound
    DELAYS between Hurlingham and Sandton
  • Friday Fourways - 08:49 AM
    Road name: N1 Southbound
    DELAYS approaching the William Nicol Drive exit due to faulty traffic lights off the Highway at Leslie Avenue
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.