‘Hulle het nog nooit kondome gesien’

2009-12-08 21:14
Tweets Share Share line Print

Sydney Masinga

Badplaas – ‘n Kliniek in Mpumalanga wat sowat 40 000 mense behandel het Dinsdag bekendgemaak dat ongeveer 70% van hulle pasiënte MIV-positief is.

Volgens Freddy Ngobe, woordvoerder vir die provinsiale departement van plaaslike regering en behuising, is dié skok statistiek onthul nadat die departement van deur-tot-deur geloop het tydens ‘n MIV/vigs-bewustheidsveldtog.

Thandi Maluka, koördineerder vir die Treatment Action Campaign (TAC), het bevestig dat die statistiek wel korrek is.

“Armoede speel in hierdie area veral ‘n groot rol in die verspreiding van MIV. Ons was ook geskok om uit te vind dat meeste inwoners van Tjakastad nog nooit eers kondome gesien het nie,” het Maluka gesê.

Na bewering sal TAC in Januarie volgende jaar met ‘n intensiewe bewustheidsveldtog in Tjakastad begin.

“Ek dink dit is ons verantwoordelikheid om veral te fokus op landelike dorpies en inwoners in te lig oor die gevare van onbeskermde seks.”

- African Eye
 

Lees meer oor: badplaas  |  miv/vigs  |  gesondheid

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Riekie sê... Innige simpatie met hierdie familie!! Mag hulle net krag van Bo ontvang om hulle deur die hartseer tydperk te dra. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 4-15°C Mostly sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Senior Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Senior C# Developer

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
R450000 - R500000

Management Accountant

JHB - Central
Communicate Midrand Finance Specialist Resource
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 TDi Dsl 103kW MY05
2006
R 229,900.00

ISUZU

KB250 c LWB Fleetside Dsl AC PU MY07
2009
R 129,995.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2007
R 89,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.