Huishulp vasgebind, verkrag in Klerksdorp

2010-07-26 20:36
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n 41-jarige huishulp is by haar werkgewer se huis in Klerksdorp aangeval en verkrag, het die polisie gesê.

Die voorval het plaasgevind toe die vrou buitentoe gegaan het om die wasmasjien te konnekteer toe ‘n gewapende man in ‘n balaklava haar konfronteer, het adjudant-offisier Sam Tselanyane gesê.

Die man het die vrou oorval, haar oor die kop geslaan en haar na een van die kinders se slaapkamers geneem.

Hy het haar met die kinders se kouse vasgebind en haar met ‘n broek geblinddoek voordat hy haar na bewering verkrag het.

Hy het daarna na die hoofslaapkamer gegaan om juwele en munte te steel.

Hy het gevlug toe hy die vrou se werkgewer by die motorhuis hoor inry.

Die man en twee ander mense het die vermeende verkragter by ‘n ander huis ingejaag.

Die polisie is ontbied en die eienaar van die huis het gesê dat die vermeende verkragter ‘n kamer in die tuin gehuur het en toegang tot die huis gehad het.

Die verdagte het homself aan die polisie oorhandig.

Die 26-jarige man is in hegtenis geneem en sal na verwagting van verkragting en huisrowery aangekla word.

Hy sal na verwagting Woensdag in die magistraatshof in Klerksdorp verskyn.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: verkragtings

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Anton sê... Net so Frikkie. As iemand sleg is gaan ek vir hom sê hy is sleg. Ons almal weet hoe dit werk by die gym in spitstye. 20 min limiet op die treadmill. So as jy nou al 30 min wag vir een en die ou gaan net aan - mag jy hom nie vra om af te klim nie oor hy swart is? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 18-25°C Sunny. Mild. Pta: 18-29°C Isolated tstorms. Mostly cloudy. Warm.
Jhb: 16-27°C Passing showers. Afternoon clouds. Mild. Bfn: 21-30°C Strong thunderstorms. More sun than clouds. Pleasantly warm.
Dbn: 22-29°C Light rain. Mostly cloudy. Warm. PE: 19-25°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Operational Risk Analyst

Johannesburg, South Africa
Communicate Bruma Finance Human Capital
Market Related

Portfolio Manager

Bloemfontein, South Africa
Hutech International Group
Market Related

Technical manager(actuarial)

Johannesburg, South Africa
Communicate Bruma Finance Human Capital
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

TOYOTA

Hilux 2.0 VVT-i PU MY09
2011
R 175,900.00

FORD

Ikon 1.6 Ambiente MY09
2010
R 109,900.00

HYUNDAI

Getz 1.4 GL 5-dr MY07
2010
R 99,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Magical Massinga

Spend 5 nights at Mozambique's magical Massinga Beach Lodge. From 10 299 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book Now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Die liefde blom

Ons het ’n verskeidenheid rose beskikbaar vir daardie spesiale persoon op Valentynsdag. Bestel voor 10 Februarie om seker te maak dit word op 14 Februarie afgelewer. Koop dit nou.

Perfekte paar-Valentynsdag-aanbod

Koop ’n klassieke skeerkwasstel vir ’n man vir R279 & kry 15% afslag op ’n keuse van reukwaters. Koop dit nou.

gobii eReader-Valentynsdag-aanbod

Kry die gobii eReader + gratis R160-eboek-koopbewys vir net R899. Koop dit nou.

Twilight

The Twilight Saga - Breaking Dawn deel 1 is vanaf 13 Februarie te kry. Beskikbaar op DVD & blu-ray. Bestel nou vooraf.

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Egreat R6B Full HD Media Player

Aanbod van die week

Kry die Egreat-mediaspeler vir slegs R499.95 plus 24 uur-aflewering. Terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.