Huishulp, tuinier steel R500K by bejaardes

2009-12-11 12:13
Tweets Share Share line Print

Johannesburg - ‘n Huiswerker en haar man is Donderdag in hegtenis geneem nadat hulle goedere ter waarde van R500 000 by hul werkgewers gesteel het, het die polisie in Welkom gesê.

Puleng Motsoeneng, polisiewoordvoerder, het gesê juwele, kontant en ‘n kluis wat aan die bejaarde egpaar behoort, is in die verdagtes se huis in Thabong gevind.

“‘n Krugermunt wat aan die egpaar behoort het, was ook onder die goedere," het Motsoeneng gesê.

Motsoeneng het gesê die diefstal het Woensdag plaasgevind en insps. George Tlisane en Mbulelo Jaho het sonder ophou na die verdagtes gesoek.

Die huiswerker (37) en haar man (49), wat as tuinier by die bejaardes gewerk het, sal binnekort in die landdroshof in Welkom verskyn.

“Die egpaar kon hul trane nie keer toe hulle in kennis gestel is dat die gesteelde goedere teruggevind is nie,” het Motsoeneng gesê.

- Sapa
 

Gee jou mening oor hierdie gesprek - lewer hieronder kommentaar

Lees meer oor: misdaad  |  diefstal

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

eben.potgieter sê... Almal weet wie is Sunette. Wie is Wanita nou weer? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 13-19°C Sunny. Mild. Pta: 6-19°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 3-17°C Sunny. Cool. Bfn: 3-20°C Sunny. Cool.
Dbn: 15-26°C Sunny. Mild. PE: 16-24°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2006
R 219,995.00

LEXUS

IS 250 AT
2006
R 239,990.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 69,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.