Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Huilende Oscar se pa troos hom

2013-02-15 11:44
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die Paralimpiese ster Oscar Pistorius het Vrydag in die Pretoriase landdroshof in trane uitgebars, waar hy weens die moord op die model Reeva Steenkamp verskyn het.

Sy pa, Henke, het sy hand agter sy seun se rug gesit en hom getroos.

Die Paralimpiese ster, wat sy eerste hofverskyning gemaak het, staan tereg op 'n aanklag van moord nadat Steenkamp Donderdag in sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet is.

Die staat wou vra dat die saak uitgestel word, maar adv. Gerrie Nel, die staatsaanklaer, het gesê hy is bewus dat die verdediging nie ten gunste daarvan sal wees nie.

Oscar het in 'n donker pak uit die aanhoudingselle in die hof gekom.

Sy suster, Aimee, en sy ouer broer, Carl, was ook in die hof.

Pistorius word verteenwoordig deur die vooraanstaande advokaat William Booth, wat al een van die berugste bendeleiers in Kaapstad, Rashied Staggie, verteenwoordig het.

Hooflanddros Desmond Nair het die saak aangehoor.

Twee polisievoertuie het Pistorius Vrydag na die Pretoriase landdroshof gebring en 'n mediastorm veroorsaak. 'n Man, wat vermoedelik Pistorius is, het op die agtersitplek van een van die voertuie gesit. Die kappie van 'n baadjie is oor sy kop getrek.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
69 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

David Davids sê... Can any one of u clever people tells me,how many races do we have on this planet? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Bryanston - 17:44 PM
    Road name: Main Road Northbound
    DELAYS between Bryanston and Witkoppen Road
  • Friday Zandspruit - 17:40 PM
    Road name: Beyers Naude Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Peter Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.