Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Howe kan nie sê wie gaan Mangaung toe – ANC

2012-12-14 17:44
Tweets Share Share line Print

Mangaung – Die ANC het Vrydag gesê Suid-Afrikaanse howe kan nie bepaal wie sy nasionale verkiesingskongres in Mangaung bywoon nie, berig Eyewitness News.

Die grondwethof het vroeër vandag beslis dat die ANC se Vrystaatse provinsiale verkiesingskonferensie ongeldig is, het Sapa berig.

“Die provinsiale verkiesingskonferensie van die Vrystaatse provinsie van die African National Congress wat tussen 21 en 23 Junie 2012 gehou is, en sy besluite en resolusies is onwettig en ongeldig verklaar,” het adjunkhoofregter Dikgang Moseneke in die uitspraak gesê.

Ses lede van die ANC in dié provinsie het verlede maand by die hof aangeklop omdat hulle die provinsiale uitvoerende komitee se geldigheid bevraagteken het. Hulle het beweer die verkiesings was onregmatig.

Vrae is gevra oor afgevaardigdes van die Vrystaat en hoeveel van hulle deel gaan wees van die verrigtinge wat Sondag in Mangaung begin.

Gwede Mantashe, hoofsekretaris van die ANC, het gesê hulle sal die uitspraak as riglyn gebruik wanneer die party se prosesse in die toekoms bepaal word.

"Ek dink nie daar is 'n hof wat sal sê ons moet die konferensie van die ANC bywoon nie. Geen hof kan dit sê nie. Elke afgevaardigde, selfs al word die provinsiale konferensie van die ANC herhaal, sal deur die tak in algemene vergaderings benoem word."

Die ANC se verkiesingskonferensie begin Sondag by die Universiteit van die Vrystaat.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... u laat my giggel niggie . te meet aan u avatar is u aan die verhuis daarheen? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Parts Controller

Mpumalanga
ALOS Holdings Pty Ltd
R200000 - R220000

Sales Representative

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Sales Director: Post Schools

Cape Town
DAV Professional Placement Group
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.