Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Houtbaai-bootongeluk: Weer nie 'n faktor

2012-10-16 08:37
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Bootoperateurs in Houtbaai het gesê daar was geen gure weer toe 'n plesierboot die naweek omgeslaan het nie, het berigte Dinsdag gelui.

"Wat die weer betref, was dit veilig om uit te gaan... Dit was 'n bietjie winderig, maar dit was goed genoeg om uit te gaan," het Brenda Owen, eienaar van Nauticat Charters, aan die Cape Times gesê.

Ken Evans, wie se boot, die Calypso, ook Saterdag op die water was, het gesê daar was 'n geringe deining maar die weersomstandighede was nie ongewoon nie.

Die kaptein van die Extravagance, 'n ander vaartuig, het bevestig dat die weer "aangenaam" was, met geen noemenswaardige deinings nie.

Hy het gesê die Miroshga het in die moeilikheid geraak in 'n gebied wat bekend staan as die "wasmasjien", waar die water dikwels ontsuimig is.

Die plesierboot, met 39 mense aan boord, het Saterdagmiddag naby Duiker-eiland omgeslaan. Peter Hyett, 64, 'n Britse toeris, en John Roberts, 37, 'n bemanningslid, het verdrink.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: houtbaai  |  kaapstad  |  bootongelukke  |  sterftes
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Henk Barnard sê... Die enigste ander kleurgroep in hierdie land wat Afrikaans uit huis uit praat, Blippie, is die kleurlinge. En nie een van hulle het al vir my gesê hulle beskou hulself as 'Afrikaners' nie. 'Afrikaner' is 'n term wat JY hul toedig. Net so goed EK sê vir JOU jy is van nou af 'n Portugees. Omdat EK so sê. Gaan vra die Kleurlinge sélf of hulle hulself as Afrikaners beskou, Blippie. Ek dink die antwoord mag jou perdalks verstom, en net nog een van jou reeds-uitgekalfde libtard-illusies versplinter. Die praat van Afrikaans maak net so min van 'n Kleurling 'n Afrikaner as wat die praat van Engels van 'n Amerikaner 'n Brit maak. Kom by, 'ou'. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Overborder Manager

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Overborder Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.