Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hospitaalbestuur blameer vir babas se dood

2013-01-07 16:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die National Education and Health Allied Workers’ Union (Nehawu) het Maandag die bestuur van die George Masebe-hospitaal in Limpopo blameer vir die dood van vier babas oor die naweek.

“Die babas is dood aan behandelbare siektes omdat daar nie genoeg dokters by die hospitaal was nie. Dit is nalatig van die hospitaal se bestuur en grens aan kriminaliteit,” het Nehawu by monde van Jacob Adams, 'n woordvoerder, gesê.

“Ons vra vir ‘n ondersoek oor die voorval, en vra dat die bestuur tot verantwoording geroep word.”

Vier babas is Vrydag by die hospitaal dood as gevolg van die onbeskikbaarheid van dokters om hulle te behandel.

“Daar was net drie dokters aan diens by die hospitaal,” het dr Mashilo Kgathi, wat aan diens was, aan die Daily Sun-koerant gesê.

Adams het bygevoeg dat dit onregverdig sal wees om die verpleegsters en die dokters te blameer vir omstandighede buite hulle beheer.

“Die bestuur moet die volle verantwoordelikheid dra. Hulle is deur ‘n krisis in die gesig gestaar toe drie van hulle nege dokters in Desember 2012 bedank het.”

– Volg Nuus24 op Twitter   
 

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
22 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Cross sê... Clearly these idiots have no concept of money, creating work, priorities or reality for that matter. The plane is built oversees, generating thousands of jobs elsewhere. Why not bild a power station that will generate thousands of jobs, relieve the power shortage, allow businesses to stay competitive by having less expensive and available power. Once you collect taxes from people that used o be unemployedd bya laptop and use Skype to communicate. What a bunch of African monkies that try to justify an absurd idea by saying I am NOT going to lie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Qualified CA

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.