Hope hulp vir baba Hope

2011-02-01 11:00
Tweets Share Share line Print

Paramedici van die LifeMed-ambulansdienste met baba Hope. Foto: Lifemed

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou foto's

Beeld

Pretoria - Hulp stroom in vir baba Hope, die pasgebore meisietjie wat Sondagoggend in plastiek toegedraai in ’n stuk veld naby ’n begraafplaas in Centurion gevind is.

Talle Beeld-lesers het Maandag gebel en e-pos gestuur om te vra hoe hulle baba Hope kan help. Van die lesers het ook aangebied om haar aan te neem.

Intussen is baba Hope steeds veilig in ’n broeikas by die Steve Biko-hospitaal in Pretoria waar sy versorg word sedert paramedici van die LifeMed-ambulansdiens­te haar gered het.

Frikkie Gous, woordvoerder van LifeMed, het gesê personeellede by die hospitaal het die baba Hope gedoop omdat sy wonderbaarlik oorleef het.

Munisipale werkers het haar ontdek. Toe paramedici daar aankom was sy yskoud en erg ontwater.

Gous het vroeër gesê as sy ’n uur langer in die warm son gelê het, sou sy gesterf het.

Fredah Kobo, hospitaalwoordvoerder, het gesê die baba mag dalk later vandeesweek ontslaan word.

Sy het gesê sy sal môre bekend maak waarheen mense goed vir Hope kan stuur sodra die hospitaal dit bespreek het met die maatskaplike werker wat die baba se saak hanteer. 

Lees meer oor: goeie nuus  |  babas

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

peppermentze sê... Die betogers het geen mag, behalwe die van verwoesting nie en hul gebruik dit deeglik. Hulle moet die brandstigters, vandaliste, ens., dwing om die geld wat vermors word, terug te werk - elke sent. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.