Honderde onwettige mynwerkers vas

2010-12-07 21:34
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Honderde onwettige mynwerkers is by die Aurora Grootvlei-myn in Springs in hegtenis geneem, het die Gautengse polisie Dinsdag gesê.

“Ons het sover meer as 200 onwettige mynwerkers in hegtenis geneem, maar die inhegtenisnemings gaan voort. Ons is steeds besig om die verdagtes te tel,” het kapt. Johannes Ramphora gesê.

Ramphora het aan Sapa vertel dat die inhegtenisnemings Maandagmiddag begin het nadat wagte die onwettige mynwerkers ontdek het.

Volgens Ramphora is die presiese hoeveelheid nie bekend nie aangesien talle mynwerkers nog ondergronds is.

Die voormalige Big Brother-ster, Brad Wood, en vier ander verdagtes het verlede week in die Benoni-landdroshof verskyn op aanklag van moord nadat vier onwettige mynwerkers vroeër vanjaar doodgeskiet is.

Die myn se bestuur was nie onmiddellik vir kommentaar beskikbaar nie.

Die myn word besit deur Zondwa Mandela, oud-president Nelson Mandela se kleinseun, en pres. Jacob Zuma se neef Khulubuse Zuma.

Volg Nuus24 op Twitter.
 

- SAPA

Lees meer oor: aurora  |  onwettige myners

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Touran 2.0 TDi Highline DSG MPV Dsl
2007
R 219,995.00

VOLKSWAGEN

CitiGolf 1.4i 5-dr MY04
2007
R 72,995.00

ISUZU

KB250 DTEQ LWB LE Dsl PU MY10
2011
R 204,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.