Honderde Krugerpark-werkers gaan staak

2012-02-02 13:55
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Meer as 300 werkers by die Kruger Nasionale Park gaan staak, het die park Donderdag gesê.

“Hulle het vir ons kennis gegee dat hulle môre (Vrydag) gaan begin staak oor wat hulle “ongelykheid van salarisse” noem,” het woordvoerder William Mabasa gesê.

Die kennisgewing is uitgereik deur die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (CCMA) en bevestig dat 361 mense nie sal werk nie.

'n Totaal van 248 van dié getal is wildbewaarders, wat kommer wek oor die beskerming van die diere, veral renosters.

Uit die sowat 2 500 werknemers van die park is ongeveer 400 wildbewaarders.

Volgens Mabasa dink sommige werkers dat ander meer geld as hulle verdien.

In ‘n vorige gesprek het die bestuur verduidelik dat salarisverskille kan voorkom as gevolg van faktore soos ervaring of langtermyn indiensneming.

Alhoewel die werkers lede van ‘n vakbond is, staak hulle in hul eie hoedanigheid en dit is nog nie duidelik of hulle hul lidmaatskap by die vakbond gekanselleer het nie.

Die park het gebeurlikheidsplanne in plek en hulle sal van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, die polisie en vrywillige wildbewaarders gebruik maak.

Mabasa het bygevoeg dat besoekers kan voortgaan met hul planne om die park te besoek.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

Pregio Bus Dsl
2004
R 124,900.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2005
R 179,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2006
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.