Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hond byt man dood in KZN

2012-02-15 18:36
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – ‘n Man het gesterf nadat ‘n Amerikaanse Veghond hom op Knightweg in Sherwood aangeval het, het die polisie in KwaZulu-Natal Woensdag gesê.

“Allan Lanton se linkerarm is erg verskeur en hy het Dinsdag aan sy beserings beswyk,” het kol. Jay Naicker gesê.

Lanton (60) is op sy eiendom aangeval.

Die polisie is ingeroep toe die hond se eienaar en ‘n buurman nie daarin kon slaag om die dier te kalmeer nie.

‘n Polisiebeampte het skote afgevuur om die dier skrik te maak, maar dit het ook geen effek gehad nie.

“Die beampte moes noodgedwonge die hond doodskiet,” het Naicker gesê.

- Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: honde
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
21 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

legens sê... anna weet u wat ? u is oneerlik en probeer die wol oor ander se oe trek . u wil voorhou u bly daar op `n plot om weg tekom van roof en verkragting ,engelse taal en onbeskofte mense .u suggereer hierdeur dat die res van ons wat nie afrikaanspratende ,wit voortrekkerafstammelinge en protestant is ,val in die kategorie van onbeskofte ,verkragters ,rowers en dies meer .bollie man . dit is u reg om u eie beskerming te reel ,want ons weet die regering doen dit nie . maar kyk nou hoe doen julle dit . daar is menigte privaat huiseienaarsverenigings wat presies dieselfde ten doel het as wat u probeer voorhou ,met wagte , toegangsbeheer en vele meer . daarbinne is die inwoners vriendelik ,ken mekaar en veilig ,alles wat u voorgee u wil bereik . maar nou gooi julle ras ,geloof en"kultuur ' by . en wat se dit nou eintlik van julle. hoe lyk julle nou? julle ware kleure kom nou navore alsynde rassiste te wees . julle gaan dit nie maak nie . en wat julle heeltemal sink is die idiotige wensdenkery van "onafhanklikheid". Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Courier Sales Executive

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Tax manager

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R600000 - R700000

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.