Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hofstryd kom oor Boereoorlog-begraafplaas

2012-08-12 12:45
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – AfriForum sal die Masilonyana-munisipaliteit in die Vrystaat die stryd in die hof aansê omdat die munisipaliteit glo nie 'n konsentrasiekampbegraafplaas in Winburg na behore bewaar nie. 

"AfriForum het in Julie 2012 'n aansoek teen die munisipaliteit gebring weens laasgenoemde se swak bestuur van die omgewing om hierdie belangrike erfenisterrein. Die munisipaliteit het pas aangedui dat dit die aansoek gaan opponeer," het 'n verklaring deur dié burgerregtegroep Sondag gelui.

Volgens AfriForum het die gebrek aan 'n rommelbeheerbeleid tot gevolg dat rommel om en op die terrein gestort word.

Die begraafplaas is die finale rusplek van vroue- en kinderslagoffers van die Anglo-Boereoorlog, asook enkele Britte.

Bourommel, huisafval en selfs dooie diere lê volgens AfriForum gereel op die toneel, en die pad na die terrein is haas onbegaanbaar. Boonop skep onwettige gruisgrawery direk langs die terrein 'n ernstige erosiegevaar. 

"Die munisipaliteit het voor AfriForum se aansoek verskeie versoeke van die Erfenisstigting en selfs direktiewe van die Vrystaatse Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, Toerisme en Omgewingsake geïgnoreer en al [die] bogenoemde probleme toegelaat om te vererger," het die verklaring gelui.

– Volg Nuus24 op Twitter.

- Nuus24

Lees meer oor: winburg  |  afriforum
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
26 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan A Kotzë sê... Blou Muller ek copy en paste dit sommer, hoop regtig dit werk. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Hurlingham - 09:28 AM
    Road name: William Nicol Drive Southbound
    DELAYS approaching Peter Place
  • Friday Fourways - 09:27 AM
    Road name: Cedar Road Eastbound
    SLOW TRAFFIC approaching Witkoppen Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.