Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hof verwerp DA se aansoek oor Zuma-debat

2012-11-22 14:23
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Regter Dennis Davis het Donderdag in die Wes-Kaapse hooggeregshof die DA se aansoek verwerp om die speaker van die parlement te dwing om 'n debat te skeduleer oor die mosie van wantroue teen pres. Zuma.

Die hof het Dinsdag dié aansoek aangehoor om die speaker van die Nasionale Vergadering, Max Sisulu, te dwing om die debat te skeduleer.

Die aansoek vir die dringende interdik is verlede Vrydag deur die DA se parlementêre leier, Lindiwe Mazibuko, namens 'n groep opposisiepartye ingedien.

Die ANC het vroeër gesê hy is bereid om die mosie van wantroue in Februarie in die parlement te debatteer, het RSG Woensdag berig.

Die ANC se hoofsweep, Mathole Motshekga, het gesê dit sal ná die president se staatsrede gedoen word.

Die aansoek was die jongste poging deur opposisiepartye om ‘n mosie van wantroue teen pres. Zuma in die parlement te bespreek.

Mazibuko het op 8 November by die Nasionale Vergadering ‘n mosie van wantroue teen Zuma ingedien.

Redes wat vir dié besluit aangevoer is, sluit ondermeer in die Marikana-slagting, die skandaal oor die president se private woning in Nkandla, sowel as die handboek-sage in Limpopo en die Oos-Kaap.

Die mosie is deur agt opposisiepartye ondersteun.

Die ANC het verlede week die opposisie se poging om oor die mosie 'n debat te voer, gefnuik. Motshekga het gesê die mosie is "ligsinnig".

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  politiek  |  sa politiek  |  da  |  anc
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
46 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mathata Fela sê... @Skim Witmens, from your post I derive you and the ANC are in agreement with regards to at least one issue and that is the extreme historic discrimination black people had to suffer that caused their current disposition of poverty, low levels of education, etc. Although both you and the ANC agree on the fact that extreme discrimination took place, you differ on the timing issue....They say it took place during apartheid and you say it took place during the creation of mankind...:) Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.