Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hof sê of e-tolstelsel voortgaan

2012-09-20 07:15
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Gautengse motoriste sal Donderdag hoor of die e-tolstelsel voortgaan wanneer die konstitusionele hof uitspraak lewer oor die tussentydse interdik wat die e-tolprojek tot stilstand gedwing het.

Regter Bill Prinsloo het op 28 April in die hooggeregshof in Pretoria die Opposition to Urban Tolling Alliance (Outa) se aansoek om ’n dringende interdik teen die implementering van die e-tolstelsel toegestaan.

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) en die nasionale tesourie het dié interdik teengestaan.

Sanral het aangevoer dat die vertraging van die projek hom verhoed om sy skuld, wat tydens die konstruksie aangegaan is, af te betaal.

Jeremy Gauntlett, prokureur van die nasionale tesourie, het gesê Prinsloo het nie genoegsame redes vir sy besluit om die interdik toe te staan, verskaf nie.

Outa se prokureur, Alistair Franklin, het aangevoer dat Sanral se keuse van die e-tolstelsel as 'n metode van befondsing meer skade as die interdik aanrig.

– Volg Nuus24 op Twitter








Lees meer oor: e-tolstelsel  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
6 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Peter Bezuidenhout sê... Geld Wat Stom Is... Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday City Deep - 09:14 AM
    Road name: Heidelberg Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Houer Road
  • Thursday Randburg - 09:12 AM
    Road name: Republic Road Eastbound
    DELAYS between Jan Smuts Avenue and William Nicol Drive
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.