Hof sê 6 000 onnies moet heraangestel word

2011-02-23 11:28
Tweets Share Share line Print

Oos-Kaap – Meer as 6 000 afgedankte tydelike onderwysers in die Oos-Kaap is heraangestel nadat die Bhisho-hooggeregshof 'n tydelike bevel in hul guns toegestaan het, berig Herald Online.

Regter Jannie Eksteen het beslis dat die provinsiale departement van onderwys binne vyf dae alle tydelike poste moet vul.

'n Tydelike bevel is toegestaan tot Eksteen 'n finale besluit kan maak.

Die tydelike onderwysers is in Desember afgedank omdat die departement hulle nie kon bekostig nie.

Die tekort aan onderwysers het chaos in baie skole veroorsaak, met sommige leerders wat sedert die begin van die jaar nog geen lesse gehad het nie.

Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas), die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie (SAOU) en die Westering hoër- en laerskole het die departement aangevat in 'n poging om die onderwysers terug in hul poste te kry.

Dinsdag se beslissing is die tweede van die jaar teen dié provinsiale departement. Twee weke gelede het die hof in die guns van verteenwoordigers van sogenaamde modderskole beslis. Hulle het R8,2 miljard gekry om modderskole in Suid-Afrika uit te wis.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

Pregio Bus Dsl
2004
R 124,900.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2005
R 179,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2006
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.