Hof nie oortuig van Selebi se siekte

2011-12-05 12:01
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Jackie Selebi se regspan kon nie Maandagoggend daarin slaag om die griffier van die Johannesburgse hooggeregshof te oortuig dat hy te siek is om tronk toe te gaan nie.

Die hof het 'n ondersoekbeampte met 'n lasbrief na die Jakaranda-hospitaal, waar Selebi aansterk nadat hy Vrydag ineengestort het, gestuur.

Die veroordeelde voormalige nasionale polisiehoof, wat op borgtog van R20 000 uit is, moes Sondagoggend 10:00 by die Johannesburg-gevangenis aanmeld om sy 15 jaar vonnis vir korrupsie te begin, maar het versuim om dit te doen.

Selebi se prokureurs, Wynanda en Fanus Coetzee, kon nie daarin slaag om Viven Pather, griffier van die Johannesburgse hooggeregshof, te oortuig om Selebi se borgtog aan te pas of te verleng nie.

"Ons sal normale prosedure volg, wat sal beteken 'n ondersoekbeampte sal na die hospitaal gestuur word om vas te stel wat Selebi se toestand is."

Die griffier sal gebaseer op die bevindinge van die ondersoekbeampte 'n beslissing maak.

Pather het gesê indien die ondersoekbeampte bevind dat Selebi nie te siek is om tronk toe te gaan nie, sal hy uit die Jakaranda-hospitaal verwyder word en in 'n korrektiewe mediese fasiliteit geplaas word.

Selebi se regspan het 'n mediese sertifikaat by die hof ingedien, maar het geweier om die aard van sy siekte te bespreek.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: jackie selebi  |  hof  |  misdaad  |  korrupsie

Lewer kommentaar op hierdie artikel
39 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

Pregio Bus Dsl
2004
R 124,900.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2005
R 179,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2006
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.