Hof heropen ná brand

2009-10-06 15:54
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Pretoriase landdroshof het Dinsdag heropen nadat daar Maandag ‘n brand uitgebreek het.

12 gevangenes wat tydens die brand gehospitaliseer is, is Dinsdag ontslaan en terug tronk toe geneem. Twee brandweermanne is ook in die hospitaal opgeneem maar dit is nog nie bekend of hulle al ontslaan is nie.

Volgens Emily Dhlamini, die streekshoof van die departement van justisie, het die hof rëelings getref om gesamentlike hofsittings te hou terwyl ondersoekbeamptes die toneel fynkam vir enige bewysstukke.

 "Ons het ook rëelings getref dat ‘n hofkamer by die departement beskikbaar gestel word om van die sake uit te stel,” het hy gesê.

Volgens Console Tleane, ‘n woordvoerder vir die Tshwane-metroraad, word ‘n saak oor die oorsaak van die brand ondersoek.

“Niks kan op hierdie stadium uitgesluit word nie. Dit kan enige van ‘n aantal dinge wees wat die brand veroorsaak het, brandstigting, ‘n tegniese- of elektriese probleem of nalatigheid,” het hy gesê.

Die brand het Maandagmiddag in 'n ondergrondse stoorkamer uitgebreek. Die gebou is ontruim en niemand is tydens die voorval dood nie.

 - Sapa

 

Lees meer oor: brande

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Pritt sê... Dit lyk tot jou tjommies het in 'n ry gestaan daarvoor legens. Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.