Hof brand weer

2009-10-06 17:01
Tweets Share Share line Print

Herman Eloff

Pretoria- Amper 24 uur nadat daar ‘n brand by die landdroshof in Pretoria uitgebreek het, moes die gebou weer ontruim word.

Volgens Console Tleane, Tshwane metroraad-woordvoerder, het die brand omstreeks 15:30 op die vierde vloer in hof 1 uitgebreek.

“Ek kan bevestig dat daar weer ‘n brand was en dat die gebou ontruim moes word,” het Tleane gesê.

Niemand was tydens die voorval in die hof nie. “Almal is veilig en niemand is in die voorval beseer nie.”

Die brand was binne ‘n halfuur geblus.

Minstens 15 mense, waaronder gevangenes, is gister gehospitaliseer nadat 'n brand in die kelder van die hof uitgebreek het.

Die rede vir die brande is nog nie bekend nie.

Nuus24 het gister ook berig oor ‘n brand wat in die kelder van die Nedbank-gebou in Johannesburg ontstaan het. Daar was vroeër Dinsdagmiddag ook ‘n brand by ‘n hotel in Sandton.

–Nuus24
 

Lees meer oor: brande

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Robin sê... Trevor, ou snaar, die vorige regíme het, ten spyte van al sy tekortkominge op menseregte-vlak, dit reggekry om ten spyte van wereldwye sanksies en boikotte en ten spyte van 'n bosoorlog wat 25 jaar gelede iets soos R1M per dag gekos het en ten spyte van 'n onbeholpe SARS-diens dit tog reggekry om miljoene hektaar grond aan te koop vir die tuislanders; om 'n spul universiteite te bou (blip noem dit boskolleges) ; skole; infrastruktuur - ja mense - ek praat van teerpaaie ! en daar was nog geld oor gewees ook nog ! Trevor, wat vang jou kaders aan met al die geld ? Hulle vertel my dat die National health laboratory services (NHLS)'n groot spul van sy labs. gaan sluit omdat die Goewerment hulle iets soos R2biljoen skuld ! en Trevor, dis maar een van die vele (semi)staatsdiens departemente wat swaar trek. en Trevor, is daar al ooit éen van jou kaders aangekla en/of vervolg omdat hulle belastingbetalers se geld 'n bietjie verkeerd aangewend het? Aag Trevor - toe man - vertel ons, wat word van al die geld !! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 20-26°C More sun than clouds. Mild. Pta: 18-28°C Widely scattered tstorms. Broken clouds. Mild.
Jhb: 17-26°C Widely scattered tstorms. Clearing skies. Mild. Bfn: 19-31°C Mostly sunny. Pleasantly warm.
Dbn: 20-29°C Mostly sunny. Warm. PE: 22-26°C More sun than clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

New Business development Sales consultant

Green Point, Cape Town, South Africa
Digicall
Market Related

SENIOR BUYER [AA/EE]

Johannesburg, South Africa
OUTGROW OUTSOURCED TECHNOLOGIES SA
R18000 - R20000

Bookkeeper Mozambique

Beira, Mozambique
Under African Skies Recruitment
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

VOLKSWAGEN

Passat 1.9 TDi Comfortline Dsl MY06
2006
R 199,595.00

RENAULT

Scenic 2.0 Dynamique AT MPV
2003
R 85,995.00

ISUZU

KB300 TDi D-Cab LX Dsl MY04
2005
R 149,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chill out in Knysna

Spend 2 nights at the Turbine Boutique Hotel & Spa in Knysna's gorgeous Thesen Island for R3058 per person sharing. Includes return flights, taxes, car hire and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii eReader nou beskikbaar

Koop die gobii eReader en gobii-omhulsel vir iemand spesiaal vir Valentynsdag. Gratis aflewering binne 24-uur. Koop dit nou.

Koop Friends with Benefits en wen

Koop die DVD of Blu-ray en staan ’n kans om 1 van 5 "Love You"-blikke met koekies te wen. Die wedstryd sluit 9 Februarie. Koop dit nou.

Koop 4 romans vir R79,96

Koop enige 4 romantiese verhale vir slegs R79,96 terwyl voorraad hou. Koop dit nou.

Geskenke vir hom

Koop ’n klassieke skuimskeerborsel vir R279 vir die man in jou lewe en kry 15% afslag op ’n uitgesoekte reeks naskeermiddels. Koop dit nou.

Dit is al weer ’n fleurige Valentynsdag!

Daar is fleurige spesiale aanbiedinge by kalahari.com met die gobii eReader, Friends with Benefits, parfuums en rose wat nou beskikbaar is. Koop dit nou.

2 DVD's vir slegs R129

Winskopie van die week

Sit snoesig teenaan jou geliefdes hierdie Valentynsdag met ons aanbod van 2 DVD's vir slegs R129. Aanbod geldig solank vooraad hou. Koop dit nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.