Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hoë ingeroep om Oscar se selfone te ontleed

2013-02-25 09:29
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die staat gaan 'n top-selfoon-ontleder van die Valke inroep om die inligting op die selfone wat by Oscar Pistorius se huis gevind is, te ontleed, berig Eyewitness News.

Dit het aan die lig gekom dat die selfone 'n belangrike rol gaan speel om die motief vir die skietery te bepaal. Pistorius word daarvan beskuldig dat hy sy vriendin, Reeva Steenkamp, op Valentynsdag in sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het.

Die Paralimpiese atleet is verlede week borgtog van R1 miljoen toegestaan.

Kapt. Francois Moller, ’n forensiese selfoon-ontleder, is die enigste van sy soort in die polisiediens en sy kundigheid is hoog in aanvraag.

Hy gebruik die selfoon sowel as inligting van die selfoondiensverskaffer om 'n tydlyn van gebeure te skep.

Die afgelope paar weke is daar wyd bespiegel oor 'n boodskap wat voor die skietery aan Steenkamp gestuur is. Verskeie nuusagentskappe het berig dat die Springbok-rugbyster Francois Hougaard, wat voorheen in 'n verhouding was met Steenkamp, kort voor die moord 'n boodskap aan die model gestuur het.

Moller se ondersoek sal waarskynlik die waarheid hieroor bepaal.

– Volg Nuus24 op Twitter

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
48 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Hans Onrust sê... Rest nog om de lugubere voor ieder rechtgeaard mens verjaardag van de aanvang van dat "Boeremagproces" te herdenken. Daar zit een aantal mensen, 'verdachten' vast, waarschijnlijk als langste voorarrest ter wereld, in een willens en wetens door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel waarbij de rechtsstaat door het slijk wordt gesleurd in schrille contrast met een vrijheid misbruikende loslopende crimineel Winnie, eveneens een door de ANC geleid en gesmeerd vals politiek spel. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Bethlehem - 06:54 AM
    Road name: N5 Both Ways
    Roadworks - two stop / go controls between Bethlehem and Kestell - expect waiting times of up to 15 minutes at each control
  • Thursday Bethlehem - 07:12 AM
    Road name: R76
    ROADWORKS - stop / go controls between Bethlehem and Lindley
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Cost Accountant

Midrand
Communicate Cape Town IT
R600000 - R700000

Costing Manager

Midrand
Communicate Cape Town IT
R450000 - R500000

Senior Actuarial Specialist

Cape Town Northern Suburbs
Communicate Cape Town IT
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Sylvia Day se Entwined with You

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Maak onvergeetlike oomblikke joune op DVD en Blu-ray

Ongelooflike winskopie-aanbod – twee vir R99, vir ’n DVD of Blu-ray. Maak onvergeetlike oomblikke in rolprente deel van jou versameling. Koop nou!

Sensasionele besparing op speletjies, nabootsers – bespaar tot 25%

Moenie hierdie fantastiese spesiale aanbod misloop nie: vlieg vliegtuie, wees in beheer van ’n polisiemag in die grootste stede en nog veel meer. Moenie talm nie – die aanbod is net geldig vir ’n beperkte tyd en solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Uitverkoping van huisware – bespaar tot R1000

Daar kan kwalik ’n beter aanbod wees. Bespaar tot R1000 op uitgesoekte toerusting en huisware-produkte. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm Weber-aanbod!

57cm kompakte braaitoestel + GRATIS deksel + GRATIS visbraaier vir R1299.95. Solank voorraad beskikbaar is. Stel nou ondersoek in.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.