Herrie in salon oor Malema

2010-07-04 14:01
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Daar was glo op ‘n kliënt in ‘n Sandtonse salon geskreeu toe hy die naam van Julius Malema, ANC-Jeugliga president genoem het.

Goolam Mohammed, ‘n besigheidsman, wie sy hare vir die afelope twee jaar by die bekende Bijan Hair Boutique in Sandton laat sny, beweer Phillip Vos, bestuurder van die salon, het op hom gegil omdat hy oor die kontroversiële jeugleier gepraat het.

“Terwyl my stilis aan my hare gewerk het, het ek aan ‘n vrou, wat ook haar hare gesny het genoem van die goeie werk wat Malema doen ten spyte van die kontroversie rondom hom. Die vrou het egter nie met my saamgestem nie, maar gesê sy het steeds vertroue in die ANC,” het Mohammed gesê.

“Skielik het Vos, wie met ‘n ander kliënt besig was al skreeuend in my rigting begin loop en met sy hande in die lig beduie dat ek besig is om hom en sy kliënte te beledig.”

Mohammed het intussen ‘n klag van intimidasie by die polisie aanhangig gemaak.

- Vir die volledige storie besoek TimesLive.

- Volg Nuus24 op Twitter.
 

Lees meer oor: julius malema  |  kan jy glo  |  anc

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Briek sê... Besef ons dat hierdie Devon presies dieselfde persoon is as Blip, James Manyi en Legens ??? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-23°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 6-21°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-27°C Sunny. Mild. PE: 12-23°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

ASP .Net Developer

Cape Town, South Africa
Nu Beginnings Recruitment Specialists
Market Related

Invoice Clerk

Pretoria, South Africa
Sentinel Staffing Services
R5000 - R5500

Procurement Administrator - Port Elizabeth

Port Elizabeth, South Africa
Master Career Consulting
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

NISSAN

NP200 1.5DCi High Dsl PU
2010
R 154,990.00

MERCEDES

ML 320 4x4 AT
1999
R 143,700.00

CHEVROLET

Corsa 1.8 Club Utility MY10 PU
2011
R 139,950.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Fifty Shades Trilogie

deur E.L. James

Romanties, bevrydend en totaal verslawend, die Fifty Shades Trilogie sal jou vermaak, verslaaf en vir altyd by bly. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.