Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Henning-moordverhoor wéér uitgestel

2012-11-21 14:27
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die saak teen twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Chanelle Henning vermoor het, is tot Maandag in die Noord-Gautengse hooggeregshof uitgestel, berig Eyewitness News.

Regter Johan Kruger het Woensdag toegelaat dat André Gouws vir die laaste keer 'n regsverteenwoordiger aanstel, en gewaarsku dat geen meer uitstel aan hom toegestaan gaan word nie.

Henning is in November verlede jaar doodgeskiet – oomblikke nadat sy haar seun by sy kleuterskool in Faerie Glen, Pretoria, afgelaai het.

Adv. Gerrie Nel, staatsaanklaer, het gesê dit wil voorkom asof Gouws die regsproses en sy reg op regsverteenwoordiging misbruik om die saak te vertraag.

Nel het gesê die staat is gereed om voort te gaan.

'n Advokaat van die Regshulpraad het aan die hof gesê 'n nuwe regsteenwoordiger sal teen Vrydag aangestel word om Gouws te verteenwoordig. Dít nadat hy verlede week sy regsverteenwoordigers in die pad gesteek het.

Gouws en die voormalige Nigeriese Olimpiese atleet Ambrose Monye word van die moord op Henning beskuldig.

– Lees meer hier
       
– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: chanelle henning  |  misdaad  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
2 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

qnqe2 sê... Andrew ja dis mar 'n dun lyn van die vanne. En ek dink soms jul leef jul godsdiens en na aan die aarde uit soos wat verwag word van bo. Miskien is da familieverband ek se nog steeds ek is afrikaner maw vasteland. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Friday Roodepoort - 19:59 PM
    Road name: Ontdekkers Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Ruhama Drive
  • Friday Randburg - 19:58 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Boundary Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

MS BI Developer

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Courier Sales Executive

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BDE ? Clearing & Forwarding

Durban
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.