Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Henning-beskuldigdes weer in die hof

2012-11-28 08:18
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die verhoor van twee mans wat daarvan beskuldig word dat hulle Chanelle Henning vermoor het, sal Woensdag in die Pretoriase hooggeregshof voortduur.

Dinsdag het die voormalige polisiebeampte Willem Pieterse, wat vir sy rol in die moord gevonnis is, aan die hof gesê Ambrose Monye moet die waarheid vertel oor Henning se moord.

Monye, 'n voormalige Nigeriese Olimpiese atleet, en André Gouws staan tereg op aanklagte van moord, sameswering om moord te pleeg, sameswering om 'n onwettige vuurwapen en ammunisie te koop en die onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie. Hulle het onskuldig gepleit.

Pieterse en Gerhardus du Plessis, ook 'n voormalige polisiebeampte, beweer Monye het hulle gehuur om Henning dood te skiet en onderneem om hulle elk R10 000 te betaal.

Albei het verlede jaar 'n pleitooreenkoms met die staat aangegaan en is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis vir hul aandeel in die moord.

Matthew Klein, vir Monye, het aan Pieterse gesê die enigste werk waarvoor sy kliënt hom ooit gehuur het, was geringe sekuriteitswerk.

"Ja, ek het werk vir hom gedoen. Dit was om dwelms te verkoop en om Chanelle te vermoor en dit was nie gering vir my nie," het hy geantwoord.

Hy het aan die hof gesê Monye en Gouws het op verskeie geleenthede met hom en Du Plessis ontmoet om Henning se moord te bespreek. Tydens een van die ontmoetings het Gouws hulle gewaarsku dat Henning se kind nie moet seerkry nie.

Twee mans op 'n motorfiets het die 26-jarige Henning op 8 November doodgeskiet kort nadat sy haar seun by die kleuterskool afgelaai het.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: chanelle henning  |  misdaad  |  moorde  |  hof
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
4 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

John Robby sê... Sterkte Pastor. Ek hoop dat die innerlike genesing dag vir dag vir u en familie beter sal gaan. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Saturday Weltevreden Park - 10:54 AM
    Road name: Hendrik Potgieter Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Weltevreden Park
  • Saturday Pretoria - 10:28 AM
    Road name: Madiba Street
    ROAD CLOSED for roadworks from Lilian Ngoyi Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Assistant Director

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R750000 - R1000000

Product Controller

Sandton
Communicate Cape Town Engineering
R450000 - R600000

MI Accountant CA

Sandton
Communicate Cape Town Engineering

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

gobii 7” LCD-e-leser in kleur + R160 e-boekkoopbewys – Soos gesien op TV

Lees e-boeke, kyk na video’s en luister na musiek met hierdie ongelooflike e-leser, nou slegs R799. Koop nou.

Witwarm Weber-aanbod!

Kompakte braai van 57cm + GRATIS deksel + GRATIS visbraai vir R1299.95. Terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou.

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Wreck-It Ralph nou beskikbaar

Jy en jou kinders sal dol wees oor hierdie jolige avontuurpretrit van Walt Disney. Beskikbaar op DVD, Blu-ray en in 3D. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.