Henning-moord: Telefoonrekords nagegaan

2011-12-15 11:40
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die polisie is besig om telefoonrekords van die moordbeskuldigde André Gouws na te gaan om die meesterbrein agter die sluipmoord op Chanelle Henning vas te trek.

Daar word vermoed dat die finale leidraad in die saak 'n telefoonoproep is waarin die vermeende meesterbrein sê Henning se kind is saam met haar die naweek voor sy dood is.

Gerhardus du Plessis het in sy pleitooreenkoms gesê hy, Willem Pieterse en Ambrose Monye het die besonderhede lank voor die sluipmoord gefinaliseer toe Gouws die oproep ontvang.

Dit is toe dat Gouws sê die sluipmoord moet later uitgevoer word.

Gouws is 'n vriend van Henning se vervreemde man, Nico. Die polisie hou vol hy is onskuldig en nie betrokke in die moord op Henning nie.

Du Plessis en Pieterse het skuldig gepleit op aanklagte van moord en die onwettige besit van 'n vuurwapen en ammunisie. Hulle is Woensdag tot effektief 18 jaar tronkstraf gevonnis.

Du Plessis en Pieterse sal na verwagting teen hul medebeskuldigdes getuig.

Henning is doodgeskiet oomblikke nadat sy in November haar seun by die kleuterskool afgelaai het.

– Lees meer hier

– Volg Nuus24 op Twitter

Lees meer oor: chanelle henning  |  misdaad  |  moorde  |  hof

Lewer kommentaar op hierdie artikel
43 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

Pregio Bus Dsl
2004
R 124,900.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2005
R 179,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2006
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.