Henning-moord: Nico is nié in aanhouding

2012-01-19 11:01
Tweets Share Share line Print

Johannesburg –  Chanelle Henning se vervreemde man is teen Donderdagoggend nog nie in hegtenis geneem nie, het die polisie in Gauteng gesê.

“Nico Henning is nie in hegtenis geneem nie, ek kan niks meer as dit sê nie,” het lt. kol. Katlego Mogale gesê.

Die polisie het mnr. Henning kort ná sy vervreemde vrou op 8 November in Faerie Glen doodgeskiet is ondervra, maar hy is vrygelaat sonder dat hy aangekla is.

Mogale sê hy kan nie bekend maak of daar planne is om Henning in hegtenis te neem nie.

Sy het Woensdag bevestig dat die polisie inligting opvolg nadat dit in die hof aan die lig gekom het dat hy ‘n verdagte is.

Die polisie se belangstelling in mnr. Henning het Dinsdag weer opgevlam toe die ondersoekende beampte kapt. Petrus van der Spuy in die Pretoria-streekhof getuig het dat “die meesterbrein” agter die moord steeds op vrye voet is.

Hy het nie die persoon wat verdink word se naam genoem nie, maar het verwys na oproepe wat van Henning se foon na die moordbeskuldigde André Gouws gemaak is.

Gouws, Gerhardus du Plessis, Ambrose Monye en Preshan Singh is in November in verband met die moord in hegtenis geneem.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lewer kommentaar op hierdie artikel
19 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

Pregio Bus Dsl
2004
R 124,900.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2005
R 179,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2006
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.