Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Henning-moord: Atleet het opdrag gegee, hoor hof

2012-11-27 12:33
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die stad se hooggeregshof het gehoor die moordbeskuldigde Ambrose Monye het die instruksie gegee om Chanelle Henning te vermoor.

Die veroordeelde moordenaar Willem Pieterse is vroeër in die hof gevra hoekom hy die jong ma vermoor het.

“Dit was ‘n instruksie wat ons van [die voormalige Nigeriese Olimpiese atleet] Ambrose gekry het,” het hy geantwoord.

Pieterse het in Monye en André Gouws se moordverhoor getuig.

Monye en Gouws het onskuldig gepleit op al die aanklagte teen hulle.

Henning (26) is verlede jaar in Faerie Glen, Pretoria-Oos, doodgeskiet kort nadat sy haar seun by sy kleuterskool afgelaai het.

Pieterse en Gerhardus du Plessis beweer die oud-atleet het hulle gehuur om die sluipmoord uit te voer. Monye het na bewering R10 000 aan elkeen van hulle belowe.

Pieterse en Du Plessis is verlede jaar elkeen tot 18 jaar tronkstraf gevonnis nadat hulle ‘n pleitooreenkoms met die staat aangegaan het.

Volg Nuus24 op Twitter  

- SAPA

VOLGENDE OP NUUS24X

Noordwes kry dalk nuwe naam

1 minute gelede

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
11 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Brenda Pretorius sê... Ek het maar net gewonder hoe kom hulle by 'n ronde R30 000 uit? *Sarcastic*! Alergies is jy versin? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Thursday Zandspruit - 16:23 PM
    Road name: Beyers Naude Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bothma Road
  • Thursday Northwold - 16:23 PM
    Road name: Malibongwe Drive
    TRAFFIC LIGHTS not working at Bellairs Drive - POINTSMEN on duty
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.