Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Helfte van ANC-komitee moet vroue wees

2012-12-20 10:16
Tweets Share Share line Print

Bloemfontein – Die ANC sal Donderdag die lede van sy nuwe nasionale uitvoerende komitee (NUK) by die verkiesingskongres in Bloemfontein aankondig.

Die komitee, wat uit 80 lede bestaan, sal na verwagting senior lede soos Lindiwe Sisulu, asook junior lede soos Buti Manamela insluit.

Die helfte van die komitee sal uit vroue bestaan volgens 'n nuwe reël wat die ANC by sy verkiesingskonferensie in 2007 aanvaar het.

'n Aankondiging hieroor was Woensdagaand verwag maar die konferensie was uitgestel nadat 'n waarskuwing van 'n haelstorm in Bloemfontein uitgereik is.

Afgevaardigdes is van die twee tente na vaste strukture verskuif.

Die deklarasie oor die konferensie sal ook Donderdagoggend gegee word, gevolg deur president Jacob Zuma se afsluitingstoespraak.

Volg Nuus24 op Twitter.

- SAPA

Lees meer oor: mangaung-kongres
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
41 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Adriaan Vorster sê... As ek reg onthou is die geld in trust gesit vir ander doeleindes en het niks met sy erflating aan familie lede te doen nie. Maar nou ja - dis die gesindheid wat die ANC gekweek het die afgelope 15 jaar - presies wat Madiba NIE wou gehad het nie. Soos iemand reeds genoem het - genadiglik besef hy nie meer wat om hom aangaan nie - dit sou hom briesend gemaak het. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Germiston - 08:38 AM
    Road name: N12 Eastbound
    ACCIDENT in the left lane before the Jet Park Road off-ramp
  • Tuesday Crown - 08:37 AM
    Road name: Main Reef Road
    DELAYS approaching Church Street
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Intermediate Java Developer

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

BI Developer (Intermediate ? Senior)

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Project Manager

Johannesburg CBD
Communicate Cape Town Engineering
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

APARTMENTS / FLATS FOR SALE IN Durban, Essenwood

Apartments / FlatsR 1 199 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.