Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Hele dorp werk saam om rowers vas te trek

2013-01-21 09:10
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die Meyerton-gemeenskap het die dorp oor die naweek afgesper om vyf mans te soek wat probeer het om by ‘n huis in te breek terwyl ‘n vrou en haar kinders daar was, het ‘n berig Maandag gelui.

“Ek en my kinders was alleen by die huis toe die honde buite tekere gegaan het. Ek het gaan ondersoek instel en daar was vyf mans by die voordeur, elk met ‘n gereedskapstuk in sy hand,” het die vrou, wat anoniem wou bly, aan Beeld gesê.

“Ek het op hulle geskree, maar hulle het my geïgnoreer en het aangehou om die sekuriteitshek te probeer afbreek,” het sy gesê.

Sy het haar man gebel, wat net daar aangekom het toe die rowers wegjaag. Hy het hulle glo agternagesit en teen hul motor vas gejaag, maar hulle het weggehardloop.

Die vrou het gevolglik die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum gekontak.

“Al die gemeenskapspolisiëringsforums in Meyerton het gereageer,” het Riette McKenzie, ‘n woordvoerder vir die Golfpark-tak, gesê.

Mense het lyne van soekgeselskappe in die strate gevorm en residensiële blokke afgesper totdat die rowers, wat in die veld weggekruip het, gevind is.

– Volg Nuus24 op Twitter

 

Lees meer oor: meyerton  |  misdaad  |  rowers
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Johan Smit sê... Wie kan nog n koelie creeper onthou wat ons toentertyd geboul het? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.