'Heksery geen verskoning vir moord'

2012-02-02 16:01
Tweets Share Share line Print

Durban – Die regering in KwaZulu-Natal het Donderdag die moorde op mense wat van heksery verdink word veroordeel.

“Ons doen ‘n beroep op ons mense om nooit heksery as ‘n verskoning te gebruik om moord te pleeg nie,” het die premier, dr. Zweli Mkhize, gesê.

Hy het gesê lede van die provinsiale uitvoerende raad het Woensdag tydens sy vergadering gemeenskappe aangemoedig om op te hou om diegene wat van heksery verdink word dood te maak.

In die jongste voorval in die provinsie is Masisi Mhlongo (50),  Fanelesibonge Ntuli, (6) en Amahle Nxumalo (5) in Maphumulo doodgemaak nadat Mhlongo daarvan beskuldig is dat sy ‘n heks is.

‘n Bejaarde paartjie, Rafael Zikhulu en Elsa Dubazane, is onlangs in Lindelani, noord van Durban, vir dieselfde rede vermoor.

– Volg Nuus24 op Twitter
 

- SAPA

Lees meer oor: heksery  |  moorde  |  misdaad

Lewer kommentaar op hierdie artikel
8 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Legens sê... het die here jou al geantwoord op die vraag .Legens kry nie antwoord daar nie ? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 14-20°C More sun than clouds. Mild. Pta: 8-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Jhb: 5-19°C Sunny. Refreshingly cool. Bfn: 5-22°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 16-26°C Sunny. Mild. PE: 12-22°C Sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Java Developer

JHB - Northern Suburbs
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

IT Manager

JHB - Central
Communicate Bruma IT Delivery
Market Related

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

CHEVROLET

SONIC 1.4 LS 5DR
2011
R 144,995.00

AUDI

A3 2.0 FSi Attraction Tiptronic 3-dr
2008
R 255,000.00

FORD

Fiesta 1.6 Ambiente 5-dr AT MY06
2007
R 112,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

Ghost Recon Future Soldier

Vanaf: R349.95

Beplan, vernietig, infiltreer. Verloor jouself in die toekoms van oorlogvoering, word 'n Future Soldier met Gost Recon.Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.