Heksery: 14 vas vir moord op egpaar

2012-01-12 13:45
Tweets Share Share line Print

Durban – Altesaam 14 mense is Donderdagoggend in hegtenis geneem vir die moord op ‘n bejaarde egpaar in Lindelani, naby Ntuzuma, het die KwaZulu-Natalse polisie gesê.

Die bende het Woensdagoggend die egpaar aan die brand gesteek ná die man en sy vrou van heksery beskuldig is.

“Ntuzuma-speurders het onmiddellik die ondersoek begin en 14 lede van die gemeenskap as moontlike verdagtes geïdentifiseer...” het kapt. Thulani Zwane in ‘n verklaring gesê.

Hy sê die groep is in die vroeë oggendure deur die polisie aangekeer en word steeds ondervra. Die bendelede is tussen die ouderdomme van 18 en 40.

Volgens Zwane is Elsa Dubazane (60) dood in haar slaapkamer aangetref en haar 66-jarige man, Rafael Dubazane, se lyk is in hul straat gevind.

The Mercury berig dat die egpaar Vrydag deur ‘n bende aangeval en aangerand is. Die bende het die Dubazane-egpaar daarvan beskuldig dat hulle hul kleindogter, Zakude Shozi (16), vermoor en begrawe het.

“Hul kleindogter het op 4 Januarie in die Mahatma Gandhi-hospitaal gesterf. Sy het ‘n oordosis pille geneem aangesien sy familie-probleme gehad het,” het Zwane gesê.

Zwane sê die polisie wag vir die uitslae van die nadoodse ondersoek aangesien daar bewerings is dat Shozi deur haar ouma of haar pa geslaan is.

Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: heksery  |  moord

Lewer kommentaar op hierdie artikel
18 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

Pregio Bus Dsl
2004
R 124,900.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2005
R 179,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2006
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.