Hek by Gautrein slaan op seuntjie (3) se kop toe

2011-08-16 07:02
Tweets Share Share line Print

Pretoria – Die bestuur van die Gautrein gaan ’n voorval ondersoek waarin ’n toegangshek by die stasie op ’n driejarige seuntjie se kop toegeslaan en dit vasgeknyp het.

Cornell Tome van Wierdapark, Centurion, het Maandag gesê hy en sy vrou, Liezel, en hul seuntjie (3) het Woensdag ná ’n vakansie in die Kaap met die Gautrein van die O.R Tambo-lughawe na Centurion gery. Hulle wou nie hul seuntjie se naam verstrek nie.

’n Familielid het die gesin by die Centurion-stasie ingewag. Die seuntjie het toe na dié familielid aan die anderkant van die hek gegaan.

“Hy het vinnig omgedraai en begin terughardloop na ons toe, toe die glasdeure meteens toegeslaan het. Dit het hom van sy voete af geslaan en sy kop vasgeknyp.”

’n Veiligheidsbeampte het glo nader gekom toe die kind begin gil het en het glo vir die Tomes gesê dat ouers hulself moet oplei om die trein te gebruik sodat sulke goed nie gebeur nie. Die hek is oopgemaak en die kind is bevry. Sy ore was glo rooi.

Volgens Tome is daar nêrens enige waarskuwings op oor die hekke wat toeklap nie.

Errol Braithwaite, woordvoerder van Bombela, die konsortium wat die Gautrein bedryf, het gesê daar is verskeie kanale, waaronder stasie-kliëntediens-personeel, die inbelsentrum, Gautrein-webtuiste en selfs gelyste telefoonnommers waar pendelaars klagtes kan aanmeld.

“Ek is baie ontsteld om te hoor van die voorval waarby dié seuntjie betrokke was.

“Ons vra om verskoning vir watter mate ook al ons verantwoordelik hiervoor was.”

Volg Nuus24 op Twitter.

- Volksblad

Lees meer oor: gautrein

Lewer kommentaar op hierdie artikel
89 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

Pregio Bus Dsl
2004
R 124,900.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2005
R 179,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2006
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.