Heelwat meer soldate binnekort op grense

2011-02-23 18:00
Tweets Share Share line Print

Kaapstad - Meer as ‘n miljard rand ekstra is hierdie jaar in die begroting opsygesit om beter grensbeheer toe te pas, het minister Pravin Gordhan Woensdag tydens sy begrotingsrede in die parlement bekendgemaak.

Hieruit sal R600 miljoen in die volgende drie jaar beskikbaar gestel word om meer soldate op die land se grense te ontplooi, en om grensbeheer-fasiliteite en -toerusting op te gradeer en te onderhou, het Gordhan gesê.

Die hoeveelheid weermaglede wat op grense ontplooi is sal toeneem van 1 168 in 2011/12 tot 2 158 in 2013/14.

Die departement van verdediging sal in die volgende finansiële jaar 'n totaal van R1,3 miljard ekstra tot sy beskikking hê om onder andere grensbeheer toe te pas, is in die begrotingsrede gesê.

"Die departement van verdediging sal R1,3 miljard ekstra ontvang in 2011/12, R1,6 miljard in 2012/13 en R2 miljard in 2013/14," het Gordhan gesê. Dit sal die besteding deur dié departement teen die 2013/14-boekjaar op sowat R43.9 miljard te staan bring.

Die ekstra geld wat bewillig is sal ook gebruik word om vredessendings moontlik te maak en om misdaadintelligensie op ‘n streeksvlak te verbeter.

- Volg Nuus24 op Twitter
 





 

Lees meer oor: grensbeheer  |  grense

Lewer kommentaar op hierdie artikel
12 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

alida.amsenga sê... Wessel, my whawha was nie veronderstel om iets te beteken nie!Dis kommentaar. Ek sien die werkies in en om die huis word "ongelukkig" by jou ook maar self gedoen, en DAAROM geen simpatie nie. As iemand anders die werkies gedoen het, sou jy dan simpatie gehad het? Met wie? Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-19°C High level clouds. Mild. Pta: 8-21°C Sunny. Cool.
Jhb: 6-17°C Sunny. Cool. Bfn: 5-20°C Sunny. Refreshingly cool.
Dbn: 17-23°C Showers early. More sun than clouds. Cool. PE: 14-20°C Mostly sunny. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

KIA

Pregio Bus Dsl
2004
R 124,900.00

VOLKSWAGEN

Sharan 1.8 Turbo MPV MY01
2005
R 179,995.00

CHEVROLET

Optra 1.6 LS
2006
R 105,995.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Casa Rex, Vilanculos

Spend 5 nights in at the magical Mozambican resort of Casa Rex from R7983 per person sharing. Includes accommodation, return flights, taxes and transfers. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

TV-reekse

As jy nie weet wat de joos in die laaste seisoen van jou gunstelingprogram gebeur het nie. Kry die DVD-versamelstel van die reeks nou. Koop dit nou.

Fifty Shades of Grey-reeks

Hou Jack Frost in toom en laat Christian Grey jou onthuts met New York se Nommer 1-reeks Fifty Shades of Grey. Koop dit nou.

Spesiale aanbod op Playstation-speletjies

Herontdek jou opwindende verhouding met jou Playstation deur hierdie uitgesoekte titles op ’n spesiale aanbod aan te skaf. Koop dit nou.

Die BBC Earth-versameling

Laat die ontdekkingsreisiger in jou tot uiting kom met die BBC Earth-versameling op Blu-Ray. Koop dit nou.

DVD’s vir kinders vir R89

Verlig die verveling van die kinders met 2 DVD’s vir R89. Koop dit nou.

DSTV HD PVR-dekodeerder

Nou Slegs R1299.95

Stop, speel terug en opneem, alles in hoe definisie. Neem ten volle beheer en besluit self wat jy wil kyk met DSTV se HD PVR. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.