Hartbaba in kritieke toestand

2010-03-04 23:07
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Baba Ashleigh Louw, wat gebore is met ‘n deel van haar hart buite haar bors, is in ‘n kritieke toestand in die intensiewe sorgeenheid, het dokter Pungie Lingham, die kliniese bestuurder by die Chris Hani-Baragwanath Hospitaal Donderdag gesê.

Lingham het gesê dat die baba nog onder intensiewe monitering is nadat sy ‘n reuse-operasie op 17 Januarie ondergaan het om haar hart terug in haar bors te plaas.

“Ons moet onthou dat Ashleigh gebore is met ‘n hele paar abnormaliteite en dat sy ‘n baie siek baba is,” het hy gesê.

Volgens SABC-radionuus het die familie ‘n versoek aan dokters gerig om alle pogings om haar lewe te red stop te sit.

Nietemin het dokters gesê dat hulle nie die masjiene wat haar aan die lewe hou gaan afskakel nie, maar eerder toelaat dat die natuur sy gang gaan.

Volgens Ashleigh se tannie Olivia het dokters aan die familie gesê het dat Ashleigh se liggaam so geswel is dat hulle nie meer ‘n drup op haar kan gebruik nie.

Dokters kon medikasie slegs deur haar mond ingee.

Louw het aan die uitsaaier gesê dat so verpletter as wat die familie is, is hulle tevrede met die harde werk wat deur die dokters gedoen is.

- Sapa

 

Lees meer oor: ashleigh louw  |  kinders

binne nuus24

Nuutste Nuus-kommentaar

Heidi sê... WARE WOORDE!!!! Lees die storie...

Weer
Verkeer
Lotto
Ksd: 12-22°C Sunny. Mild. Pta: 6-18°C Mostly sunny. Cool.
Jhb: 3-15°C Sunny. Quite Cool. Bfn: 2-18°C Morning clouds. Cool.
Dbn: 12-23°C Mostly sunny. Cool. PE: 11-23°C Morning clouds. Mild.
7-dag-voorspelling...

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Motors - Soek deur duisende nuwe en gebruikte motors

AUDI

A4 2.0 Exec Multitronic
2005
R 165,000.00

BMW

120i (E87)
2005
R 172,900.00

TOYOTA

Corolla 140i GLE MY05
2008
R 146,990.00

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Chobe Marina Lodge

Spend 2 nights on the banks of the banks of the Chobe river at Chobe Marina Lodge from R6717 per person sharing. Includes return flights, taxes, transfers and accommodation. Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Diablo 3 nou beskikbaar

Die langverwagte Diablo 3 is nou beskikbaar vir R449,95. Koop dit nou.

Wintertreffers

Nuwe reekse pas ontvang. Verdryf die winterkoue met Downtown Abbey, One Tree Hill & nog veel meer. Koop dit nou.

Nuwe musiek-DVD’s

Kyk na al jou gunstelingmusiek op DVD. Koop dit nou.

The Sins of the Father

Bestel jou kopie van die #1 topverkoperskrywer Jeffrey Archer. Nou slegs R186,95. Koop dit nou.

Avengers nou beskikbaar

Marvel Avengers-aksiekarakters nou beskikbaar vanaf R189,95. Koop dit nou.

7'' gobii LCD e-leser met kleur

Nou slegs R899

Sluit in e-boek geskenkbewys ter waarde van R160, swart omslag en USB muur laaier. Aanbod eindig 27 Mei 2012. Koop nou.

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

'n Aanlyn-gemeenskap waar jy mense kan ontmoet, foto’s en video’s kan oplaai en veel meer...
Daar is vars stories op ons tuisblad. Kliek hier om hulle te lees.