Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Harrismith-moorde: Seun was al opgesluit

2012-11-10 15:04
Tweets Share Share line Print

Johannesburg – Die vermoorde dominee van Harrismith in die Oos-Vrystaat, Willem Brits, het onlangs 'n familieplaas in die Noord-Kaap geërf, het OFM-radio Saterdag berig.

'n Woordvoerder vir die Brits-familie, AJ Scherrer, het bevestig dat Brits hierdie plaas van sy ouers geërf het en oorweeg het om dit te verkoop en 'n plaas nader aan Harrismith te koop.

Die gemeeenskap was Vrydag geskok met die nuus dat 60-jarige Brits en sy aanstaande skoonseun, Gerhardus Vermeulen, Donderdagaand in die pastoriehuis vermoor is.

Brits se vrou, Dorothea, is in 'n kritieke maar stabiele toestand in die Mediclinic Bloemfontein nadat sy geopereer is.

Die eerste verdagte is reeds Donderdagaand aangekeer.

Die egpaar se 28-jarige seun is intussen ook in hegtenis geneem. Albei verdagtes sal Maandag in die dorp se landdroshof verskyn.

Scherrer het bevestig dat die paartjie se vier kinders aangeneem is, en dat die seun wat tans agter tralies is, reeds vantevore in die tronk was weens bedrog. Scherrer sê die ander drie kinders is tans in 'n plek van veiligheid om hulle teen die media te beskerm.

Polisiewoordvoerder Mmako Mophiring sê hoewel hulle aanvanklik na nog twee verdagtes gesoek het, is dié soektog vir eers afgelas.

Hulle sal na Maandag se hofverskyning duidelikheid hê of daar nog verdagtes betokke was.

Volg Nuus24 op Twitter.

VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
72 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

Welkom by Nuus24,

die enigste webwerf vir ontvouende nuus in Afrikaans. Kry die varsste blik op sake rakende SA, die wêreld, sport, vermaak, tegnologie en meer, soos dit plaasvind.

www.Nuus24.com

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Daniel Maartens sê... " Wys my joune dan wys ek myne". Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Bryanston - 11:15 AM
    Road name: Main Road Southbound
    DELAYS approaching William Nicol Drive
  • Tuesday Crown - 11:11 AM
    Road name: M2 Westbound
    DELAYS throught the Crown Interchange towards Main Reef Road
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Recruitment Consultant

Centurion
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Sales Consultant

Sandton
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Business Intelligence

Centurion
Communicate Cape Town Finance
Market Related

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Winchester Mansions

Spend 3 nights at Winchester Mansions from R3 330 per person sharing and pay for 2 nights. Includes accommodation, return flights, car rental and Local Travel Insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Robo Fish – die troeteldier wat jy moet hê

Robo Fish is die nuutste witwarm speelding! Dit is ongelooflik hoe dit aanskakel sodra dit onderwater is en begin swem. Kry joune nou en kyk hoe jou vis lewendig word. So lewensgetrou die kat sal nie eens die verskil kan sien nie. Plaas jou voorafbestelling nou!

Sylvia Day’s Entwined with You - beskikbaar 31 Mei 2013

Gideon en Eva se storie word voortgesit in die kragtige sensuele derde roman van die internasionale Crossfire-trefferreeks. Plaas jou voorafbestelling nou!

Disney-versameling beskikbaar op DVD - 2 vir R99

Is jou kinders gek oor Disney? Hierdie is die aanbod net vir jou – kies enige 2 van jou gunstelingtitels vir net R99. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.