Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Regering wil praat oor handel in renosterhoring

2012-05-03 12:03
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die internasionale gemeenskap sal moontlik genader word om voorstelle te bespreek oor die handel met renosterhorings.

Edna Molewa, minister van omgewingsake, het dié opmerking gemaak toe sy haar departement se begroting in die parlement ter tafel gelê het.

Volgens die nuutste syfers is 199 renosters al vanjaar onwettig vir hul horings doodgemaak, het Landbou.com berig.

Die Krugerwildtuin is steeds die grootste teiken met 119 renosters wat daar gestroop is. Die provinsies wat die meeste geteister word, is Limpopo, Mpumalanga, Noordwes en KwaZulu-Natal.

Molewa het gesê sy sal met plaaslike belanghebbendes vergader om nasionale konsensus te bereik oor voorstelle vir die Konvensie op die Internasionale Handel in Bedreigde Spesies (Cites) se vergadering wat in volgende jaar in Bangkok, Thailand, plaasvind.

Die belanghebbendes sal veral hul mening oor die oopstel van handel in die horings moet lug.

Lees meer hier

Volg Nuus24 op Twitter  

- Landbouweekblad

Lees meer oor: renosters  |  renosterstropery
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
3 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Salie Weerie sê... Boer die vraag is vir hoe lank gaan die boere nog boer? Die nuwe geslag gaan hulle erf plase verkoop en op 'n ander manier belê. Wie sorg dan? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Bedfordview - 13:36 PM
    Road name: N12 / R24 Westbound
    DELAYS on both routes towards Gilloolys Interchange due to a stationary LDV and a TRUCK before Van Buuren Road
  • Wednesday Bedfordview - 13:35 PM
    Road name: N3 Southbound
    STATIONARY LDV and a STATIIONARY TRUCK in the middle lane before the Van Buuren Road exit - delays through Gilloolys Interchange
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

HOUSES FOR SALE IN Bedfordview

HousesR 2 750 000

HOUSES FOR SALE IN Westville

HousesR 6 999 000

COMMERCIAL PROPERTY FOR SALE IN Sandton, Broadacres

Commercial PropertyR 2 795 000

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.