Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Handboek-sage: Zuma sal nie oorhaastig optree

2012-07-23 12:15
Tweets Share Share line Print

Kaapstad – Die regering sal nie oorhaastig optree teenoor Angie Motshekga, minister van basiese onderwys, oor die Limpopo-handboekkrisis nie, het pres. Jacob Zuma Maandag gesê.

Zuma het Maandag tydens 'n onderhoud op die radiostasie 567 CapeTalk gesê die regering het reeds stappe gedoen om die nie-aflewering van handboeke op te los, en sal nie enigeen afdank totdat die taakspan se ondersoek afgehandel is nie.

"Wanneer daar iets was, het ons aksie geneem. 'n Ondersoek vind nie oornag plaas nie... Ons moet regverdig optree," het hy gesê.

"Jy weet nie presies wie daarvoor verantwoordelik is nie. Jy kan nie sê die minister wat in haar kantoor in Pretoria sit, is verantwoordelik nie.

"Selfs al is sy die minister, moet sy uitvind presies wie verantwoordelik is vir die krisis... Die president moet die feite opweeg en dan besluit of dit sy was of nie."

Zuma het gesê hy kan nie spring elke keer as daar 'n berig in die media is nie.

"Ek is seker indien daar 'n berig was en ek het elke dag mense afgedank... sal mense sê ek volg nie die prosesse volgens die wet nie."

Hy het gesê die kabinet het aksie in Limpopo geneem lank voor die handboek-debakel, deur die departement van onderwys onder administrasie te plaas.

Dit het verlede jaar plaasgevind nadat die regering in Limpopo sy voorskot van R7 miljoen opgebruik het en probeer het om dit tot R1,7 miljard te vermeerder om salarisse in November te betaal.

Zuma het aan die radiostasie gesê onderrig is steeds die regering se topprioriteit, en ontvang die grootste begroting.

"Ek dink nie dit is reg om te sê dat ons dit nie 'n prioriteit maak nie... Ons is ook nie besig om vandag se probleem te hanteer nie, ons is besig om die probleem van apartheid op te los wat ons geraak het."

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: jacob zuma  |  angie motshekga
VOLGENDE OP NUUS24X

Winnie weer by Madiba

2013-06-18 17:57

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
27 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Dagga Movement sê... Dagga is 'n veilige alternatief vir tabak en alkohol. Dagga is 'n gesonde leefstyl nie 'n misdaad nie. Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: Chris Hani Road
    TRAFFIC LIGHTS not working at Sea Cow Lake Road
  • Tuesday Durban - 18:30 PM
    Road name: M7
    TRAFFIC LIGHTS not working at the Bellair / Wakesleigh Road exit
 
Nog verkeersverslae...
 

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Aquarius Suites - Blouberg Strand, Cape Town

Spend 2 nights for R2 710 per person sharing at Aquarius Suites - Blouberg. The special includes accommodation, return flights, airport taxes, car rental and local travel insurance.

Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Winskopie van die week – kry tot 60% afslag!!

Kry tot 60% afslag op DVD’s, Blu-rays, speletjies en musiek dié week by kalahari.com. Aanbod geldig tot 23 Junie solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Leapster GS Explorer + gratis speletjie

Ervaar al die vinnige aksie, nou met ’n nuwe opwindende ontwerp, wat volgepak is met opvoedkundige elemente vir kinders en kry ’n gratis speletjie. Koop nou!

Asus VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm

Bespaar R1000 op Asus se VivoBook met ’n 11.6”-raakskerm, dubbelkernverwerker, Windows 8, 2GB RAM en 500GB se bergingsruimte. Afgelewer binne 24 uur + gratis aflewering. Koop nou!

Ashes-krieket 2013

Kry die amptelike video-speletjie van die 2013 Ashes-krieketreeks. Beskikbaar vir Wii U, PS3, Xbox & PC. Vandeesweek beskikbaar. Koop nou!

Kry 30% afslag op van Deon Meyer se boeke

Koop enige 2 van Deon Meyer se boeke uit hierdie katalogus en kry 30% afslag. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.