Hello 

Skep Profiel

n Profiel sal jou in staat stel om foto's en stories te laai wat op Nuus24 gepubliseer kan word.


Verskaf asseblief 'n gebruikersnaam vir jou profielblad:

Die gebruikersnaam moet uniek wees, kan nie verander word nie en sal oor die hele 24.com-netwerk gebruik word in die skakel na jou profielblad.

Facebook-intekenproses

Goeie dag, nuusfoendi,

Sluit by die Nuus24-gemeenskap aan en help om die nuus te deel.

Teken met Facebook in om kommentaar te lewer en om persoonlike verstellings te doen.

 
 

Gure weer laat verwoestingspoor

2012-10-21 14:44
Tweets Share Share line Print

Karen Harmse, 'n Nuus24-gebruiker, het dié foto gestuur van 'n gedeelte van die N2 wat ingesak het.

Foto's   ·   Lesersfoto’s   ·   Nuus in Foto's Stuur vir ons jou foto's  ·  Stuur vir ons jou stories

Johannesburg – Reën maak steeds amok in die Oos-Kaap en dele van die N2 is vir verkeer gesluit, het die Oos-Kaapse rampbestuursentrum Sondag gesê.

"Daar is 'n groot gat, sowat 25 m wyd en 50 m diep op die N2, by die Pumba-wildplaas tussen Port Elizabeth en Grahamstad, het kapt. John Fobian gesê.

"Die pad is gesluit en verkeer word vanaf Port Elizabeth na die Cradock-pad N10 rondom Cookhouse en terug na Grahamstad of Oos-Londen herlei."

Voor die pad Saterdag ingesak het, het 'n vragmotor, wat in vloedwater vasgekeer was, omgeslaan. Die polisie, duikers en 'n reddingspan is ontbied om die passasiers te red.

Terwyl hulle nog besig was met dié reddingsoperasie, het nóg 'n motor 'n slaggat getref en teen 'n voertuig gebots wat in die teenoorgestelde rigting gereis het. Een persoon is dood in dié ongeluk.

Die kuspad tussen Port Elizabeth, via Port Alfred, na Oos-Londen is Sondagoggend 07:30 vir verkeer heropen.

Laura-Leigh Randall, woordvoerder vir die Kouga-munisipaliteit, het gesê die Sandrivier-brug tussen Kaap St. Francis en St. Francisbaai is weggespoel en dat die water steeds sterk vloei, berig die SABC.

Port Elizabeth se Nasionale seereddingsinstituut (NSRI) het Sondagoggend 76 mense en 'n hond gered.

'n Groep gelowiges was naby die Swartkopsrivier gestrand, het die NSRI gesê.

Vierwielmotorfietse en 4x4-voertuie is in die reddingsoperasie gebruik en boomstamme en toue is gebruik om die groep te help om die rivier oor te steek.

Niemand is beseer nie.

– Volg Nuus24 op Twitter

- SAPA

Lees meer oor: oos-kaap  |  weer
VOLGENDE OP NUUS24X

Read Health24’s Comments Policy

Lewer kommentaar op hierdie artikel
9 reaksies
Lewer kommentaar
Kommentaar 0 oorblywende karakters

binne nuus24


140
1
1 van 10

Nuutste Nuus-kommentaar

Mnyama White sê... Die 'weiering' is 'n media-maaksel. Moet ek vir jou 'n prentjie teken? Lees die storie...

 
Verkeer
Lotto
 
  • Wednesday Vredefort - 10:19 AM
    Road name: R59
    ACCIDENT (two trucks) at the R721
  • Wednesday Senekal - 06:24 AM
    Road name: R707
    POTHOLES and poor road surface conditions between Senekal and Marquard - proceed with caution
 
Nog verkeersverslae...
 

Betrekkinge - Vind jou droomwerk

Eiendomme - Vind 'n nuwe huis

Reis - Besoek, Bespreek, Laat Waai!

Southern Sun - Maputo

Spend 3 nights and pay for 2 at Southern Sun - Maputo for only R4 621 per person sharing. Includes accommodation, return flights, airport taxes and airport transfers.Book now!

Kalahari.com - doen vandag jou inkopies aanlyn

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek en kry Bokke se kombuis GRATIS!

Koop Gordon Ramsay se uitsonderlike kookkunsboek vir net R368 en kry Bokke se kombuis, ter waarde van R180, GRATIS! Aanbod geldig terwyl voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Bespaar op Bear Grylls se oorlewingsgereedskap!

Is jy ’n rowwe man wat kan grom? Of soek jy na ’n geskenk vir iemand? Loer na die ongelooflike Bear Grylls-oorlewingsgereedskap teen fantastiese pryse. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Tot 20% afslag op voorafbestellings vir supergewilde speletjies!

Maak gebruik van hierdie witwarm aanbod! Bespaar tot 20% op supergewilde speletjies soos Grand Theft Auto 5, Fifa 14, Grid 2, Battlefield 4 en nog meer as jy dit nou bestel. Plaas jou voorafbestelling nou!

20% afslag op die jongste musiekuitreikings

Kry 20% afslag op nuwe musiekuitreikings, ingesluit To Be Loved van Michael Bublé, Now 63, The 20/20 Experience van Justin Timberlake en nog veel meer. Aanbod geldig solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Witwarm en eksklusiewe Coby 7" WiFi-tabletrekenaar – slegs R1299.95

Moenie hierdie witwarm winskopie van die week misloop nie. Bespaar R300 op die Coby 7”-tabletrekenaar! Word binne 24 uur versend + gratis afgelewer. Solank voorraad beskikbaar is. Koop nou!

Besoek www.kalahari.com vir miljoene boeke, musiek, DVD's, games & meer!

 
 
Daar is vars stories op ons tuisblad. Klik hier om hulle te lees.